Studentelewe Nuus
Belangrikste teikens moet bereik word om finansiële Dunkirk te vermy
“Die belangrikste ekonomiese en fiskale teikens in die Begroting moet bereik word en groeibeleide moet geïmplementeer word as Suid-Afrika nog ʼn finansiële Dunkirk later wil vermy.”
Prof Raymond Parsons van…
Akker ’n Europese reus
Daar kan seker nie ’n meer kontrasterende vertoning wees van twee rugbyspelers se persoonlikhede as toe die vuisgeveg tussen Schalk Brits en Akker van der Merwe in 2019 plaasgevind het nie.
Die twee Springbok-hakers – Brits in die blou van die Bulle, Van der Merwe in die swart van…
NWU Besigheidskool fasiliteer eietydse onderwerpe om die denke van bestuurslui in Afrika te help vorm
Die eerste Think Tank van 2021 van die Besigheidskool aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 18 Februarie 2021 plaasgevind. Ses-en-vyftig deelnemers het dit bygewoon en twee sprekers het hulle perspektiewe oor die onderwerp – Politieke stabiliteit en demokrasie in Afrika – geleenthede en bedreigings vir…
NWU het sy kapasiteit bereik – geen instapstudente toegelaat tydens die registrasie van eerstejaarstudente nie
Die Noordwes-Universiteit (NWU) sal nie tydens die registrasietyd vir eerstejaarstudente in 2021 persone wat nie vir toelating gekwalifiseer het nie, nie ’n aanbod om te…
Die Noordwes-Universiteit stel ’n unieke kortleerprogram bekend
Covid-19 het ’n aantal uitdagings vir tersiêre onderwys gebring, waarvan een van die vernaamstes is om nagraadse studente voor te berei om selfversekerde navorsers op hulle gekose studiegebied te word. Die Noordwes-Universiteit (NWU) stel hierdie jaar ’n nuwe kortleerprogram (KLP) in Navorsingsontwerp bekend wat die…
Wat ʼn inspirasie!
Dr. Marli Dercksen is onlangs deur die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge met ʼn spesiale Inspirasievrou-toekenning vir haar werk in metaboliese siektes vereer. Kom vind saam meer uit oor dié merkwaardige vrou.
Vertel ons bietjie wanneer…
Persoonlikheid kan die sleutelaanwyser vir prestasie in die werkplek wees
Prof Ankebe Kruger, voorligtingsielkundige by die Instituut vir Sielkunde en Welstand in die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie, het onlangs ’n navorsingsprojek onder personeellede in die Fakulteit Gesondheidswetenskappe regoor al drie kampusse van die die Noordwes-Universiteit (NWU) geloods om deelnemers se…
CFAM-papprojek deur Rotary International vereer
Miljoene Suid-Afrikaners het gely onder die impak van die nasionale inperkingsregulasies wat as gevolg van die koronaviruspandemie ingestel is. ’n Plaaslike Potchefstroomse ingenieursmaatskappy, CFAM Technologies, wat ’n newemaatskappy van die Fakulteit Ingenieurswese van die…
Sal jy jou plasings op sosiale media ook op ’n reklamebord uitbasuin?
Moenie enigiets op sosiale media publiseer as jy nie gewillig is om dit op ’n reklamebord langs ’n snelweg te sien nie.
Die doen van die “reklamebordtoets” wanneer jy by sosiale media betrokke is, is goeie raad van Emma Sadleir, ’n voorste kundige oor sosialemediareg en stigter van…
Die belangrikheid van ondersteuning
Dit neem ’n slagoffer van geslagsgebaseerde geweld gemiddeld sewe pogings voordat hulle ’n toksiese verhouding verlaat. Dit raak egter makliker vir ’n slagoffer om die moed bymekaar te skraap om uiteindelik pad te gee – en weg te bly – as hulle ondersteuning van familie en vriende ontvang.
…