Studentelewe Nuus
PUKfm word weer eens vir die Suid-Afrikaanse Radio-toekennings benoem
Deur Sandile Mahlangu
Die benoemings vir die Suid-Afrikaanse Radio-toekennings 2023 is bekend, en die radiostasie op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU), PUKfm, het vier benoemings ingeoes.
Die kategorieë waarvoor die kampusradiostasie (onder die kategorie vir kampusradiostasies)…
Studente gee hulle mening oor die belangrikheid van innovasie en entrepreneurskap
deur Vukosi Mathale
In die dinamiese landskap van innovasie en entrepreneurskap kom studente sterk na vore met vars perspektiewe en met vindingryke idees om besighede mee te begin. Om vir kompetisies soos Leopards Lair® in te skryf, gee vir hierdie jong denkers vol aspirasies ’n plek waar hulle kan wys wat hulle…
ʼn Ruimhartige gebaar: Kleredonasieprojek tot voordeel van gemeenskappe
Die Gemeenskaps- en belanghebberbetrokkenheidskantoor van die Studente-kampusraad (SKR) op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs sy jaarlikse Kaalvoetdag gehou.
Die doel van hierdie geleentheid is om klere en skoene aan verskillende projekte, skole, tehuise en niewinsgewende en nieregeringsorganisasies…
Stabiliteit in leenkoste is positief vir verbruikersvertroue
Soos algemeen te wagte was, het die Monetêrebeleidskomitee (MBK) weer met drie stemme teen twee besluit om die rentekoerse dieselfde te hou, soos met ’n soortgelyke besluit by die vorige vergadering van die MBK op 20 Julie.
Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU), sê verder hierdie “aggressiewe verposing” was…
Studente-entrepreneurs ding mee vir môre se sukses
en Vukosi Mathale
Die vyfde jaarlikse Leopards Lair®-kompetisie waar studente hulle besigheidsidees voorlê, het op 1 September 2023 plaasgevind en is gesamentlik deur die TTIS, die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, die Noordwes-Universiteit (NWU) Besigheidskool, die Adviesburo vir…
MBA Winterstudieskool: ’n Week van leer en groei
Die MBA Winterstudieskool van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, wat op 24 tot 28 Julie by The Roots Lifestyle Centre in Potchefstroom gehou is, was ’n verrykende en transformerende ervaring vir almal wat daar was. Die week het afgeskop met ’n groep interessante gassprekers wat die kursusgangers geïnspireer en ingelig gelaat het…
Studente by ongemaklike gesprekke oor ras betrokke
Deur Sandile Mahlangu
Die Noordwes-Universiteit (NWU) vier jaarliks Facing Race Week gedurende die derde week van Julie.
Facing Race Week word gewoonlik gevier om te help om ’n leergeleentheid te skep en ’n bewustheid oor die diversiteit van die universiteit te bevorder, en oor hoe alle mense saam met…
Afname in belegging dui op groter risiko’s vir groeivooruitsig
Die Nedbank Capital Expenditure Project Listing, wat ’n dramatiese afname in vastebeleggingsaktiwiteite in die eerste helfte van 2023 toon, laat ’n sterk rooi lig oor toekomstige beleggings- en groeitendense in die Suid-Afrikaanse ekonomie flits.
Dit gebeur terwyl aanhoudende kragonderbrekings, stygende rentekoerse en kostedruk ’n…
Naiden Jaarts vlieg!
Dit was so hittete of sy sierlike duik het veroorsaak dat sy vlerke geknip word. Hy lag nou nog half skaam wanneer hy daaraan terugdink. Dit was Maandag 27 Februarie in Potchefstroom tydens die Varsitybeker. Die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles het op die Fanie du Toit-sportterrein met Shimlas kragte gemeet, in wat uiteindelik op ʼn 63–16 drag…
NWU se Rugby-instituut bly ’n produksielyn vir die provinsies
Die Rugby-instituut van die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens bewys dat hulle een van die land se vernaamste voorsieners van spelers is, met nie minder nie as ses spelers van die NWU Eagles-span wat die Varsitybeker gewen het wat nou provinsiale kontrakte losgeslaan het.
Hierdie spelers het ook hulle onderskeie akademiese grade…