NWU Business School
Suid-Afrika sal in die lig van die Trump-oorwinning sy ekonomiese diplomasie moet herdefinieer
Die deurslaggewende en besliste uitkoms van die geskiedkundige verkiesing in die Verenigde State (VSA) om beheer van die Withuis en die Kongres het omvattende implikasies vir die VSA se ekonomie asook vir die res van die wêreld.
In sy kommentaar oor die uitkoms van die kritieke 2024 VSA-verkiesing sê prof Raymond Parsons, ekonoom van…
Jongste MTBBV skets ’n nuwe beskouing van ekonomiese rigting
In die lig van die fyn begrotingslyn wat steeds bewaar moet word deur die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, kom die eerste Mediumtermynbegroting-beleidsverklaring (MTBBV) van die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) oor as ’n pragmatiese, realistiese en geloofwaardige strategie om Suid-Afrika se uitdagings van lae ekonomiese groei en…
Meer rentekoersverlagings waarskynlik as inflasievooruitsig voortgaan om te verbeter
Die algemeen verwagte draaipunt vir die Monetêre Beleidskomitee (MBK) om nou te begin om sy rentekoersverlagingsiklus met ’n geringe 25 basispunte (bps) aan die gang te kry, is goeie nuus vir besighede en verbruikers.
In sy kommentaar oor die besluit deur die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) op 19 September sê prof Raymond Parsons,…
RNE moet belangrike groei-vriendelike hervormings versnel om BBP-syfers te verbeter
“Ná die hersiene nul-groeivlak (0,0%) in die eerste kwartaal van 2024 is die beter nuus dat die reële bruto binnelandse produk (BBP) in Suid-Afrika in die tweede kwartaal van 2024 met ’n beskeie 0,4% gegroei het.”
In sy kommentaar oor die BBP-syfers vir die tweede kwartaal wat Statistiek SA op 3 September vrygestel het, sê prof…
VPI-syfers dek die tafel vir laer rentekoerse
Met die Julie-statistiek sien ons steeds al hoe beter nuus op die inflasiefront, met ’n beduidende daling in die inflasiekoers vanaf die vlak in Junie.
Prof Raymond Parsons,…
Teleurstellende werkloosheidsyfers bevestig die dringendheid vir groter en arbeidsryke groei
Dit was nie onverwags dat die jongste werkloosheidsyfers vir die tweede kwartaal van 2024 tot 33,5% gestyg het teen die agtergrond van die vorige swak ekonomiese data wat werkskepping negatief beïnvloed het nie.
In sy kommentaar op die vrystelling van die kwartaallikse arbeidsmagopname vir die tweede kwartaal van 2024 deur…
Groeivooruitsigte sal verbeter indien beleidsonsekerheid afneem
Dit was nie onverwags dat die Monetêrebeleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) met ’n meerderheidstem van vier teen twee (in teenstelling met ’n eenparige besluit in Mei) besluit het om weer eens vir eers die rentekoerse onveranderd te laat nie.
In sy kommentaar op hierdie besluit op 18 Julie sê prof…
RNE-kabinet moet die ekonomiese agenda uitstippel om groter beleidsekerheid te verseker
Die langverwagte aankondiging deur president Cyril Ramaphosa van die nuwe kabinet van die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) is oor die algemeen goed vir besigheid en beleggersvertroue.
Prof Raymond Parsons, ekonoom van die NWU Besigheidskool, sê die markte gaan waarskynlik positief reageer wanneer hulle die nuwe mengsel van…
Stabiele RNE saam met beleidsekerheid sal sakevertroue maksimaliseer
Nadat ’n uiters geslaagde vrye, regverdige en vreedsame waterskeidingsverkiesing op 29 Mei gehou is, onderneem Suid-Afrika nou om ’n Regering van Nasionale Eenheid (RNE) saam te stel om ’n verkiesingsuitkoms te navigeer waar geen enkele party ’n meerderheid behaal het nie. Om die nuwe politieke dinamiek te bestuur en stabiliteit te verskaf,…
Suid-Afrika moet die laegroeivalstrik oorwin om uitdagings suksesvol aan te pak
Die negatiewe groeisyfer van die bruto binnelandse produk (BBP) van -0,1% kwartaal tot kwartaal weerspieël weer eens hoe moeilik dit vir die ekonomie was om in die onlangse verlede momentum te verkry.
In sy kommentaar op die BBP-syfers wat Statistieke SA op 4 Junie vrygestel het, sê prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-…