NWU Business School
Suid-Afrika moet die laegroeivalstrik oorwin om uitdagings suksesvol aan te pak
Die negatiewe groeisyfer van die bruto binnelandse produk (BBP) van -0,1% kwartaal tot kwartaal weerspieël weer eens hoe moeilik dit vir die ekonomie was om in die onlangse verlede momentum te verkry.
In sy kommentaar op die BBP-syfers wat Statistieke SA op 4 Junie vrygestel het, sê prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-…
Koalisieregering omvat risiko’s sowel as geleenthede
“Teen die agtergrond van die tussentydse uitslag van die land se deurslaggewende 2024-verkiesing tot dusver is Suid-Afrika tans op ongekarteerde en onseker terrein, wat weerspieël word in die aanvanklike reaksie van die finansiële markte en die rand.”
Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool,…
Onveranderde rentekoers geen verrassing nie
Die jongste verklaring deur die Monetêrebeleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) was weer eens sonder verrassings, nadat die komitee vir die sesde keer die afgelope jaar rentekoerse onveranderd gelaat het.
In sy kommentaar oor die besluit deur die MBK om weer eens rentekoerse onveranderd te laat, het prof Raymond…
Boek ondersoek ekonomiese toekoms ná verkiesingsuitslag
’n Boek deur ’n klompie skrywers wat deur die bekende ekonoom, prof Raymond Parsons van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, geredigeer is, wil kiesers aanmoedig en bemagtig om in hierdie kritieke verkiesingsjaar ingeligte keuses te maak.
“Daar is geen omdraaikans meer nie, en die opsies het minder geraak. Wanneer alles in…
Prof Alistair Mokoena: belegging in goeie opvoeding is die sleutel
Prof Alistair Mokoena, Google Suid-Afrika se direkteur vir ons land, het beloof om vanaf 2024 elke jaar R50 000 aan die Noordwes-Universiteit (NWU) te skenk. Volgens prof Mokoena sal die bedrag van die befondsing in die Dr Alistair Mokoena Education Fund belê word en gebruik word om enige student wat finansiële hulp nodig het, te ondersteun.…
Spoedige ekonomiese hervormings moet geïmplementeer word vir beter groeivooruitsigte
“Die goeie nuus is dat Suid-Afrika op die ou end ’n ‘tegniese resessie’ (twee agtereenvolgende kwartale van negatiewe groei) naelskraap vermy het deur in die vierde kwartaal van 2023 ’n geringe styging van 0,1% in die bruto binnelandse produk (BBP) geregistreer het.”
In sy kommentaar op die groeisyfers vir die vierde kwartaal van 2023…
Begroting slaag nie daarin om tasbare oplossings vir ernstige uitdagings te verskaf nie
Die Suid-Afrikaanse Begrotingstoespraak van 21 Februarie – wat met ’n toon van optimisme en verbintenis gelewer is – het ’n regering ontbloot wat met ekonomiese uitdagings sukkel terwyl hulle na vordering streef.
Prof Joseph Sekhampu, hoofdirekteur van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, sê dat bekommernisse en…
Begroting erken dat die ekonomie nie vinnig genoeg groei nie
In die lig van ’n kommerwekkende kombinasie van ekonomiese en fiskale uitdagings het die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, in sy Begrotingstoespraak op 21 Februarie ’n realistiese evaluering gegee van die sosio-ekonomiese en fiskale uitdagings wat Suid-Afrika in die gesig staar, insluitende ’n “hoë soewereine kredietrisiko”.
Dit…
Staatsrede 2024: daar is steeds onafgehandelde sake op die nasionale agenda
Daar is steeds baie onafgehandelde sake op die nasionale agenda, insluitende ’n meer samehangende oorkoepelende ekonomiese plan vir baie groter inklusiewe arbeidsryke groei.
In sy kommentaar op die 2024-staatsrede, wys prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, daarop dat, soos dit te wagte was…
Matige groeivooruitsig beklemtoon die dringendheid van groeigeoriënteerde beleide en projekte
Soos te wagte was, het die Monetêrebeleidskomitee (MBK) op 25 Januarie op ’n vierde agtereenvolgende vergadering (sy eerste vergadering van 2024) eenparig besluit om rentekoerse weer eens onveranderd te laat en dat dit dus nog langer hoog sal bly.
Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, sê…