Mensgerigte Stories

Biblioteekbestuurders deel hulle kennis oor KI in Chili

Die wêreld van biblioteke gaan nooit weer dieselfde wees ná die koms van kunsmatige intelligensie (KI) nie. Biblioteke regoor die wêreld het KI verwelkom as ’n instrument wat nie net hulle dienste beter maak nie, maar ook ’n beter biblioteek-ervaring vir hulle gebruikers verskaf.

Twee verteenwoordigers van Biblioteekdienste by die…

RNE-kabinet moet die ekonomiese agenda uitstippel om groter beleidsekerheid te verseker

Die langverwagte aankondiging deur president Cyril Ramaphosa van die nuwe kabinet van die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) is oor die algemeen goed vir besigheid en beleggersvertroue.

Prof Raymond Parsons, ekonoom van die NWU Besigheidskool, sê die markte gaan waarskynlik positief reageer wanneer hulle die nuwe mengsel van…

Onderneming lei tot kitsklaaroplossings vir alledaagse probleme

Die Fakulteit Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots op hulle baanbrekerinnovasies en -navorsing. Een van die fakulteit se interne korporatiewe ondernemings genaamd STRIDE is uniek in dié sin dat dit oplossings vir alledaagse uitdagings verskaf en dadelik gereed is om te gebruik.

STRIDE, wat in 2022 gestig is, het…

Uitvoerende dekaan gaan waarnemende regter in die Hoë Hof wees

Om as regter aangestel te word, is die toppunt van prestasie vir enige regskundige, en die hoogste erkenning van ’n persoon se vermoë en verbintenis tot geregtigheid.  Om as regter in die hoër howe van die land te dien, is ’n gesogte eer wat deur die meeste mense in die regsgemeenskap nagestreef word.   

Dr Neo Morei, die uitvoerende…

Verseker ’n toekoms vir trekvisspesies

Die Waternavorsingsgroep (WNG) van die Skool vir Biologiese Wetenskappe en die Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -bestuur aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het met Nature-I-Am saamgewerk om Wêreld Vismigrasiedag te vier. Kinders tussen die ouderdomme van 4 en 13 van twintig verskillende skole regoor Potchefstroom, Stilfontein en Fochville…

Stabiele RNE saam met beleidsekerheid sal sakevertroue maksimaliseer

Nadat ’n uiters geslaagde vrye, regverdige en vreedsame waterskeidingsverkiesing op 29 Mei gehou is, onderneem Suid-Afrika nou om ’n Regering van Nasionale Eenheid (RNE) saam te stel om ’n verkiesingsuitkoms te navigeer waar geen enkele party ’n meerderheid behaal het nie. Om die nuwe politieke dinamiek te bestuur en stabiliteit te verskaf,…

QS plaas die NWU onder die topsewe universiteite in Suid-Afrika

Die jongste Quacquarelli Symonds (QS) World University Rankings plaas die Noordwes-Universiteit (NWU) onder die topsewe universiteite in Suid-Afrika. QS het die ranglys vir topuniversiteite in die wêreld vir 2025 op 4 Junie gepubliseer.

Die NWU het konsekwent onder plaaslike universiteite op hierdie ranglyste presteer – QS het die NWU…

NWU-student help om ’n verkiesing te verseker wat regverdig en glad verloop

Die 2024- nasionale verkiesing is beskou as ’n keerpunt vir Suid-Afrika, met die algemene publiek wat hoop vir ’n nuwe politieke landskap wat die langdurige ekonomiese uitdagings in die land sal hanteer. Gedryf deur ’n begeerte na verandering het Khotso Pitso, ’n finalejaar-BA-student in politieke studies aan die Noordwes-Universiteit (NWU), as…

NWU behaal driekuns met drie finaliste wat om die “Wetenskap Oscars” meeding

Die Noordwes-Universiteit (NWU) spog met drie finaliste by hierdie jaar se gesogte NSTF-South32-toekennings. Die universiteit was goed verteenwoordig in die aanloop tot die toekennings en het agt benoemings in die verskillende kategorieë gehad.

Die NSTF-South 32-toekennings is die grootste, omvattendste en een van die mees gesogte…

Suid-Afrika moet die laegroeivalstrik oorwin om uitdagings suksesvol aan te pak

Die negatiewe groeisyfer van die bruto binnelandse produk (BBP) van -0,1% kwartaal tot kwartaal weerspieël weer eens hoe moeilik dit vir die ekonomie was om in die onlangse verlede momentum te verkry.

In sy kommentaar op die BBP-syfers wat Statistieke SA op 4 Junie vrygestel het, sê prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-…