Mensgerigte Stories

Feeste en nog feeste met NWU wat twee dekades van uitmuntendheid vier

Wat kry jy wanneer jy twee hoëronderwysentiteite, elkeen met sy eie missie van uitnemendheid, laat saamsmelt? Die resultaat is ’n universiteit van wêreldgehalte wat voortgaan om uit te blink, nie net onder die tersiêre-onderwysinstellings wat onder die room van die oes is nie – soos dit op die plaaslike en internasionale ranglyste gesien kan…

Rassie Erasmus gaan ’n eredoktorsgraad van die Noordwes-Universiteit ontvang

Die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan ’n eredoktorsgraad toeken aan die Springbok-hoofafrigter en voormalige SA Rugby se Direkteur van Rugby, Johan “Rassie” Erasmus, wat Suid-Afrika gehelp het om die Rugby Wêreldbeker te wen. Die NWU Raad het die besluit tydens hulle gewone vergadering op Donderdag 16 November 2023 goedgekeur. Die versoek vir…

Navorsingsondersteuningskantoor neem aan ’n projek deel wat deur die Gates-stigting befonds word

Die Navorsingsondersteuningskantoor by die Noordwes-Universiteit (NWU) is een van slegs tien navorsingsondersteuningskantore in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) wat ’n toekenning gekry het en gekies is om deel te neem aan die projek wat deur Bill en Melinda Gates-stigting befonds word.

Dit vorm deel van die…

’n Nuwe geslag kampvegters vir maatskaplike geregtigheid tree na vore

Om maatskaplike geregtigheid in ’n ongelyke wêreld te verkry, is dit noodsaaklik om ’n beter wêreld te skep. Ons het ’n nuwe geslag regsleiers nodig wat gereed is om die reg op al sy gebiede en dienste vir mense meer toeganklik te maak.

Dit het by die konferensie vir Suider-Afrikaanse regsdosente (Southern African Law Teachers’…

Spoedige ekonomiese hervormings moet geïmplementeer word vir beter groeivooruitsigte

“Die goeie nuus is dat Suid-Afrika op die ou end ’n ‘tegniese resessie’ (twee agtereenvolgende kwartale van negatiewe groei) naelskraap vermy het deur in die vierde kwartaal van 2023 ’n geringe styging van 0,1% in die bruto binnelandse produk (BBP) geregistreer het.”

In sy kommentaar op die groeisyfers vir die vierde kwartaal van 2023…

Leiers in voeding mik na geen honger, goeie gesondheid en gehalte-onderwys vir Afrika

Die dubbele las van wanvoeding – ondervoeding en vetsug wat tegelykertyd voorkom – raak die meeste lae- en middelinkomste-lande. In Afrika, wat ’n gekompliseerde voedselstelsel het, veroorsaak dit komplekse gesondheidsuitdagings wat deur voedingkundiges op die vasteland hanteer moet word.

Die African Nutrition Leadership Programme (ANLP…

Eagles gaan voort om hulle staal in die Varsitybeker te wys

Twee rondtes en twee oortuigende oorwinnings. Die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles het vir hulle tuisskare genoeg gegee om oor te juig toe hulle die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) in hulle Varsitybeker-wedstryd met 49–15 gewen het.

’n Pers golf van ses drieë het oor die besoekers gespoel en die gety was heeltemal in die Eagles se…

Amptelike akademiese opening fokus op die bemagtiging van uitnemendheid in 2024 en daarna

Die oorkoepelende boodskap van die hoof en visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU), prof Bismark Tyobeka, was een van optimisme, dankbaarheid en vasberadenheid tydens die amptelike opening van die 2024- akademiese jaar op Vrydag 23 Februarie.

Die amptelike seremonie het op die Potchefstroomkampus plaasgevind, met ’n lewendige…

Navorsing gee insig in Generasie Y se finansiële en bankgedrag

Wat geldsake betref het millenniërs – ook Generasie Y’s* genoem – gemengde gevoelens. Aan die een kant het hulle ’n positiewe uitkyk op persoonlike finansiële beplanning. Aan die ander kant is hulle meer geneig om na willekeur te spandeer, wat lei tot oorbesteding en probleme om doeltreffend te begroot.

Om tot hierdie dilemma by te dra…

Inheemse voedsels het onbenutte potensiaal vir voedselsekerheid

Ten spyte daarvan dat inheemse voedsels ryk aan voedingstowwe en droogtebestand is, word hulle dikwels misken in strategieë vir voedselsekerheid. Modjadji Mandy Rasehlomi, ʼn student by die Noordwes-Universiteit (NWU), wil dit verander.

Modjadji, ’n meestersgraadstudent in Inheemse Kennisstelsels, het na die onbenutte potensiaal van…