Gemeenskapsnuus
NWU as Pirates-kampioen gekroon
Hulle ken net een pad: vorentoe. Hulle ken net een resultaat: wen. Die Noordwes-Universiteit (NWU) se eerste rugbyspan is op Saterdag 11 Junie in Alberton as die Goue Leeus Rugby Unie se Piratesliga-kampioen gekroon nadat hulle Wits 31–26 verslaan het.
Nie net spog die NWU nou met…
NWU-spiesgooiers ryg die meters in
Daar het by tye vraagtekens oor Waldouw Smit se spiesgooiloopbaan gehang. Gaan hy sy beseringspoke kan afskud? Gaan hy sy potensiaal kan bereik? Gaan hy die 80 m-kerf kan oorskry? Die antwoorde is “ja”, “ja” en nogmaals “ja”.
Hierdie voormalige leerder van Potchefstroom Gimnasium…
Kortleerprogram in tale beklemtoon meertaligheid
Taal oorbrug grense. Die verbind ons, inspireer ons, voed ons op en verryk ons. Dit is dié fundamentele instrument wat ons in staat stel om mekaar te leer ken. En in ’n uiteenlopende, meertalige samelewing sal daar minder grense tussen ons wees hoe meer ons mekaar se moedertale leer waardeer.
Dit is waarom die Skool vir Taalonderwys in…
BBP-syfers toon dat ekonomiese produksie feitlik weer op voorpandemievlakke is
Dit is baie bemoedigend dat die jongste baie-beter-as-verwagte syfers van die bruto binnelandse produk (BBP) vir die eerste kwartaal van 2022 ’n verdere sterk herstel in die ekonomie toon ná die ekonomiese terugslae van die Covid-19-inperkings en die wydverspreide onrus van Julie 2021.
Prof Raymond Parsons, ekonoom van die…
Burger en Bossie hou NWU onoorwonne
Drie jaar en 21 wedstryde. Dit is hoe lank die Noordwes-Universiteit (NWU) se senior span (dit is nou nie die Varsitybekerspan nie) onoorwonne is.
Saterdagmiddag in Potchefstroom het die NWU ʼn sterbelaaide Wits met 37–19 geklop om met hulle agtste oorwinning van 2022 steeds onoorwonne te bly in vanjaar se Predatorkompetisie.
Die…
Lede van die ontvangspersoneel deur die NWU vereer
{0>During the month of May, then acting vice-chancellor Prof Linda du Plessis hosted multi-campus events to thank the frontline staff members for working hard during the registration period amidst Covid-19 challenges.<}0{>Die waarnemende visekanselier, prof Linda du Plessis, was tydens Meimaand die gasheer…
NWU vasberade om die kollig op geslagsgebaseerde geweld te laat val
Die getalle spreek vanself: ’n baie groot getal vroue in Suid-Afrika leef in gevaar. Volgens ’n studie deur Statistieke Suid-Afrika het een uit vyf (21%) vroue met lewensmaats in hulle leeftyd al fisieke geweld deur ’n lewensmaat deurgemaak, en 6% het al seksuele geweld ervaar. Die voorkoms van fisieke geweld is die hoogste onder vroue in die…
Tien NWU Eagles op pad na Mauritius
Jy het albei hande hiervoor nodig. Tien – tel hulle – tien Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles van die NWU se atletiekklub is ingesluit by die Suid-Afrikaanse span wat gaan deelneem aan die CAA Afrika Kampioenskap wat van 8 tot 12 Junie in Mauritius gehou gaan word.
Dit is benewens die langafstandhardloper Elroy Gelant, wat ’n…
“Nee” beteken “nee”, en dis uit en gedaan
Vyftien maande gelede het die ondenkbare plaasgevind. In ’n insident van sulke boosaardigheid, sulke disrespek en wreedheid is Carla Mӧller se lewe onherroeplik verander.
Sy is verkrag, maar as gevolg van die niegewelddadige aard van die insident, is sy afgeraai om ’n formele klag te lê. Volgens haar is sy nie toegelaat dat haar…
Minister van Botswana verwerf sy PhD aan die NWU Besigheidskool
Ons wil graag vir die Minister van Grond- en Watersake van die Republiek van Botswana, dr Kefentse C Mzwinila, gelukwens met sy PhD-graad wat hy op 25 Mei 2022 aan die NWU Besigheidskool verwerf het.
Dr Mzwinila het met ’n BA-graad in Ekonomie en Besigheidsadministrasie, en ’n BSc-graad in…