Lede van die ontvangspersoneel deur die NWU vereer

{0>During the month of May, then acting vice-chancellor Prof Linda du Plessis hosted multi-campus events to thank the frontline staff members for working hard during the registration period amidst Covid-19 challenges.<}0{>Die waarnemende visekanselier, prof Linda du Plessis, was tydens Meimaand die gasheer vir multikampusgeleenthede om ontvangspersoneel vir hulle harde werk onder al die Covid-19-uitdagings tydens die registrasietydperk te bedank.<0}

{0>Acknowledging the staff contributions at the Vanderbijlpark Campus, where she kicked off the events at the Rugby Club, Prof Linda praised staff for their dedication and commitment in facing the challenges that accompanied the pandemic.<}0{>Sy het by die Vanderbijlparkkampus, waar sy die geleentheid by die Rugbyklub toegespreek het, aan die bydraes van personeel erkenning gegee . Prof Linda het die personeel vir hulle toewyding en verbintenis geloof omdat hulle die uitdagings wat met die pandemie saamgegaan het, die hoof gebied het.“Ek is bly om aan te kondig dat ons 12 711 nuwe studente by ons kontak- en afstandsprogramme verwelkom het – dit is verreweg die beste inname tot dusver. Sulke prestasies kom nie maklik nie, maar wanneer ons ’n buitengewone poging aanwend, kry ons buitengewone resultate. Ons kon nie hierdie inskrywingsdoelwitte behaal het as dit nie vir ons personeellede was wat in ’n baie moeilike tyd tydens die Covid-19-pandemie so hard gewerk het nie,” het prof Linda gesê, en bygevoeg dat die koronaviruspandemie ’n geleentheid geskep het vir die instelling om te sien hoe mense op verskillende maniere kan werk.

<0}

{0>Two events were held on the Potchefstroom Campus, at the Sports Village and Drakenstein restaurants, in order to accommodate all frontline staff.<}0{>Twee geleenthede is op die Potchefstroomkampus gehou – by die Sports Village en die Drakenstein Restaurant – om al die ontvangspersoneel te akkommodeer.<0}  {0>Prof Linda stressed that she remained deeply grateful for the strides that the university had continued to make.<}0{>Prof Linda het beklemtoon dat sy diep dankbaar is vir die rasse skrede waarmee die universiteit steeds vorder.<0}

{0>She also said that the frontline workers were the ones who upheld the image of the university.<}0{>Sy het ook gesê dat die ontvangspersoneel dié is wat die beeld van die universiteit moes uitdra.<0}

{0>“The success of the university is the result of all the team efforts of all the various departments in the NWU and we really rely on the work that all the frontline workers do,” she said at the first event at the Sports Village.<}0{>“Die sukses van die universiteit is die gevolg van al die spanpogings van al die verskillende departemente in die NWU en ons steun werklik op die werk wat al die ontvangspersoneel doen,” het sy by die eerste geleentheid by die Sports Village gesê.<0} {0>She added that she was excited about all the future changes, mentioning specifically the implementation of the new student information systems in 2024.<}0{>Sy het bygevoeg dat sy opgewonde is oor al die toekomstige veranderings, en spesifiek na die implementering van die nuwe studente-inligtingstelsels in 2024 verwys.<0}

{0>During the second event, which was held at the Drakenstein Restaurant, Prof Daryl Balia, deputy vice-chancellor of the Potchefstroom Campus, and Mr Clement Manoko, executive director of Corporate Relations and Marketing, took the opportunity to present Prof Linda with a bouquet of flowers to thank her for her stellar leadership during her time in office as acting principal and vice-chancellor.<}0{>Tydens die tweede geleentheid, wat by die Drakenstein Restaurant gehou is, het prof Daryl Balia, adjunkvisekanselier van die Potchefstroomkampus, en mnr Clement Manoko, uitvoerende direkteur van Korporatiewe Verhoudings en Bemarking, die geleentheid gebruik om ’n bos blomme aan prof Linda te oorhandig om haar vir haar uitmuntende leierskap tydens haar termyn as die waarnemende hoof en visekanselier te bedank. <0}

{0>Meanwhile, at the Mahikeng Campus event, which was hosted at the Mmabatho Palms, Prof Linda urged staff to continue pursuing excellence and the NWU values in their day-to-day work.<}0{>Intussen het prof Linda by die geleentheid by die Mahikengkampus by die Mmabatho Palms die personeel aangemoedig om uitnemendheid na te streef en die NWU se waardes in hulle daaglikse werk uit te leef.<0}

{0>“You are playing a huge role in the success of the university and are usually not thanked enough,” she told staff.<}0{>“Julle speel ’n groot rol in die sukses van dieuniversiteit en word gewoonlik nie genoeg bedank nie,” het sy aan die personeel gesê.<0}

....

Personeellede is tydens hierdie geleenthede vereer.

....

Prof Daryl Balia, Prof Linda Du Plessis en Mr Clement Manoko.

 

 

Submitted on Fri, 06/03/2022 - 11:59