NWU ontvang agt benoemings vir ‘Wetenskap-Oscars’
Die Noordwes-Universiteit (NWU) het agt benoemings ontvang vir vanjaar se gesogte NSTF-South32-toekennings. Dit is nóg ʼn pluimpie vir die Universiteit se strewe na uitnemendheid sonder grense.
Die NSTF-Suid 32-toekennings, ook bekend as die 'Wetenskap-Oscars', is die grootste, mees omvattende en een van die mees gesogte nasionale toekennings. Dit gee erkenning aan uitstaande bydraes in wetenskap, ingenieurswese en tegnologie (WIT) en innovasie deur individue, spanne en organisasies.
Die NWU is trots op vanjaar se benoemdes: