Penn State-kenner sluit by Optentia aan
Prof Sinfree Makoni gaan Maandag, 20 Mei 2019 sy prestigelesing as buitengewone professor by die Optentia-navorsingsfokusarea op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark lewer.
Prof Chimwenwe Chipeta se gesig het gestraal van trots toe sy vrou haar PhD in entrepreneurskap tydens die onlangse PhD-gradeplegtigheid op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark verwerf het.
’n Buitegewone navorser aan die Noordwes-Universiteit (NWU), dr Izanette van Schalkwyk, is die afgelope paar jaar besig om deur middel van verskeie navorsingsprojekte die lewens van inwoners van die geweldgeteisterde Delft-omgewing in die Wes-Kaap handomkeer te verander.