Studentelewe
Waarom kinders boelies word
Straf is die eerste ding waaraan die meeste mense dink wanneer hulle uitvind ’n kind is ’n boelie.
Diepleerstudente skitter by die NWU-gradeplegtigheid
Die Fakulteit Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is met reg trots op die sukses van sy nuwe groep nagraadse studente in die MuST-navorsingsnisarea (Meertalige Spraaktegnologie-navorsingsnisarea).
Toekenning sal SA help om sy moeilike geskiedenis te hanteer
Suid-Afrika is ’n samelewing waar ’n gevoel van behoort deur ’n lang en diep geskiedenis van verdeling en ontneming gekompliseer word. Vier personeellede van die Noordwes-Universiteit het ’n internasionale toekenning van die African Critical Inquiry Programme* (ACIP) ontvang om ’n gesamentlike werkswinkel te organiseer wat akademiese en artistiese betrokkenheid gebruik om aandag aan hierdie moeilike geskiedenis te gee.
NWU PUKfm ryg nominasies vir Radio-toekennings in
Dit is weer daardie tyd van die jaar waar die baanbrekers en en deurdrywers van die radiogolwe herkenning kry vir hul harde werk.
Die Radio-toekennings, wat uitsonderlike prestasies in die radio-industrie vereer, het onlangs 2021 se finaliste aangekondig.
Ons eie bewese kundige by Metafact.io
Prof Cornelie Nienaber-Rousseau word deur Metafact, ’n aanlyn platform wat wetenskaplike inligting fynkam om slegs geverifieerde feite aan hulle gehoor te lewer, as ’n bewese kundige erken.
Geluk, Olimpiese Elroy!
Die Noordwes-Universiteit is trots om vir Elroy Gelant, ʼn personeellid by Mense en Kultuur, geluk te wens met sy insluiting in die Suid-Afrikaanse span wat van 23 Julie tot 8 Augustus in die Olimpiese Spele in Tokio, Japan geen deelneem.
Innoverende navorsing gee aandag aan die mishandeling van bejaardes
Mishandeling van bejaardes is ’n onderwerp in ons samelewing wat dikwels misken word. Vir een PhD-student in Maatskaplike Werk het dit nie ongemerk verbygegaan nie.
Nuwe NWU-genootskap bevorder oop opvoedkundige hulpbronne
Die deel van kennishulpbronne is ’n groeiende wêreldwye tendens en die Noordwes-Universiteit (NWU) het met ’n unieke Suid-Afrikaanse inisiatief begin om die skep en gebruik van oorspronklike oop opvoedkundige hulpbronne te bevorder.
Onveranderde beleggingsgraad is positief
Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), sê dat die jongste besluit de