Die toekoms van die NWU Besigheidskool – Projek Proton
Prof Jan van Romburgh het sy visie vir die NWU Besigheidskool vir die volgende vyf jaar gekoester, beplan en bepeins. Hy het onlangs sy visie in die vorm van ’n vars en innoverende metafoor – naamlik Projek Proton – gedeel.