Potchefstroomkampus-nuus

Navorsers wys bewaring en ontwikkeling kan hand aan hand gaan

Terwyl Afrika se stede vinnig uitbrei en die druk vir ekonomiese groei toeneem, staan die vasteland se beskermde gebiede voor ’n komplekse uitdaging: hoe om die natuur te bewaar én mense te bemagtig.

By die Noordwes-Universiteit (NWU) werk die Bewaringsgebiede-navorsingsgroep, onder leiding van prof.essore Reece Alberts, prof. François Retief, prof. Claudine Roos en prof. Dirk Cilliers, om juis daardie balans te vind.

“Bewaringsgebiede is die hoeksteen van biodiversiteitsbewaring,” sê prof. Alberts. “Hulle is onontbeerlik om die verlies aan biodiversiteit te keer. Tog moet… Read more

Seksisme en seksuele teistering is groot uitdagings vir vroue-entrepreneurs

Hoewel entrepreneurskap sy eie uitdagings het, ervaar vroue ’n bykomende klompie struikelblokke wat uniek aan hulle is. Op papier het Suid-Afrika wonderlike geleenthede vir vroulike entrepreneurs, maar in werklikheid affekteer talle ekonomiese, maatskaplike en kulturele struikelblokke vroue en hulle ondernemings.

Volgens ’n studie wat…

Liezl is terug en sterker as ooit

Sy is terug. Maar tog anders. Sy is nie meer dieselfde Liezl Gouws nie. Japan het haar verander. Dit het sowat 100 km weg van die skadu van Berg Fuji en sy sneeubedekte kroon gebeur. Elke druppel sweet wat van haar afgetap het is verruil vir wysheid en ervaring.

Liezl (23) het…

Studie oor grootskaalse potensiaal om hernubare waterstof te stoor

Navorsing wat tans by die Noordwes-Universiteit (NWU) uitgevoer word oor nuwe en beter maniere om waterstof te stoor, kan daartoe lei dat kragfluktuasies wat soms met hernubare energiebronne geassosieer word iets van die verlede word.   Die HySA-bevoegdheidsentrum by die NWU verduidelik die stoorprobleem soos volg: Elektriese energie wat…

Teologie vir die wêreld

Diversiteit is die begronding van die Noordwes-Universiteit (NWU) en geloof is ’n steunpilaar vir talle by die NWU en vir biljoene mense regoor die wêreld. Die Fakulteit Teologie het weer eens getoon dat diversiteit en geloof goed saamgaan deur buitengewone PhD’s by die eerste PhD-gradeplegtigheid van 2021 toe te ken. Moses Banungwiiri, wat…

Wespe help om metaalkontaminasie te bepaal

Wespe (perdebye) word dikwels as plae beskou, maar hulle kan ’n groot rol in die ekostelsel speel, van bestuiwing totdat hulle ’n skakel in die voedselketting is. ’n Meestersgraadstudent van die Noordwes-Universiteit (NWU), Yasfir Tarif Nadat, onderneem ’n studie om te toon hoe wespe besoedeling kan aandui. Sy studie is geïnspireer deur ’n…

Myne is besig om nuttige plante in Limpopo te besmet

Chroom uit mynaktiwiteite is in hoë konsentrasies gevind in plantspesies wat gewoonlik in huistuine in Sekhukhuneland, Limpopo, gekweek word. Dit is ’n potensiële gesondheidsgevaar.   Dit is van die bevindings van Sutapa Adhikari, ’n doktorale student aan die Noordwes-Universiteit (NWU), wat die besoedeling van voedsel- en medisinale…

Dit is tyd om omgewingsregulasies te laat werk

Met oproepe om veiliger, skoner omgewings, stel ’n navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) voor dat plaaslike regerings bestaande omgewingsregulasies afdwing om ’n beter lewensgehalte vir almal te verseker. Maricélle Botes, wat deel is van die navorsingspan by die Fakulteit Regte se Suid-Afrikaanse navorsingsleerstoel in stede, die reg en…

Janneman Malan se betowering duur voort

Niemand – nie eers Janneman Malan self nie – sal onder enige illusie wees dat sy Bradmanese gemiddelde in die eendagwedstryde vir die Proteas sal voortduur nie. Gewone sterflinge kan nie sulke prestasies volhou nie (tensy jy natuurlik sir Don Bradman is – hoewel die Aussie-legende nooit witbalkrieket gespeel het nie…

Wetenskap laat jou vlieg!

Wetenskap is verskriklik verslawend. Dit gee vir ’n mens ’n kykie op wonders waaraan jy in jou wildste drome nie kon dink nie. Godfrey Mosotho weet dit beter as die meeste mense en hy hou nie hierdie geheim vir homself nie.

Mosotho bedryf ’n eksperiment waarin hy meteorologiese…

Suid-Afrika moet daarop konsentreer om die huidige ekonomiese herstel te verbreed

Die goeie nuus oor Suid-Afrika se groeiprestasie in die tweede kwartaal van 2021 is te verwelkom. Dit suggereer ’n stadige maar bestendige herstel van die skokke wat as gevolg van die verdere inperkings en burgerlike onrus vroeër hierdie jaar ervaar is.

Prof Raymond Parsons,…