News
Mislukking van banke in Zimbabwe is die gevolg van swak regulatoriese toesighouding
Die algemene mislukking van banke in Zimbabwe oor die afgelope 20 jaar is nou verklaar: ’n vername rede is die ontoereikende toesighouding oor bankinstellings deur die Reserwebank van Zimbabwe (RBZ) en ander regulatoriese liggame.
Dit is volgens die doktorale studie van Menelisi Ncube, wat onlangs as ’n doktor in die regte in handelsreg…
NWU-akademikus praat oor haar B2-NNS-gradering
Om verplig te voel om navorsing te doen en om dankbaar te wees. Dit is hierdie sentimente waaraan prof Susan Coetzee-Van Rooy, navorsingsprofessor aan die Noordwes-Universiteit (NWU), dink wanneer sy praat oor die B2-gradering wat sy van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) in 2022 ontvang het.
Prof Coetzee-Van Rooy is ’n NWU-getoë…
Gebruik die reg om geregtigheid en volhoubaarheid te bevorder
Wanneer dit kom by die soek van innoverende oplossings vir die maatskaplike en omgewingsuitdagings wat Suid-Afrika moet hanteer, is die Navorsingseenheid vir Reg, Geregtigheid en Volhoubaarheid van die Noordwes-Universiteit (NWU) aan die voorpunt.
“Die navorsingseenheid benut die reg om innoverende juridiese oplossings te kry om as ’n…
NWU se vlagskip-navorsingsprojekte lewer ’n bydrae tot SA se toekoms
Die Noordwes-Universiteit (NWU) is op die voorpunt van navorsing wat ten doel het om gemeenskapsbetrokkenheid te bevorder en op ’n plaaslike, kontinentale en wêreldwye vlak ’n betekenisvolle bydrae tot mense se lewens te maak.
Prof Jeffrey Mphahlele, adjunk-visekanselier vir navorsing en innovasie verkeer, onder geen illusie oor die…
Suid-Afrika se water-rebelle
Hulle staan saam as die water-rebelle (water mavericks) bekend: die Noordwes-Universiteit (NWU) se prof Carlos Bezuidenhout en prof Henk Bouwman het ’n magdom ervaring tussen hulle en het reeds groot erkenning vir hulle waterverwante navorsing op hulle onderskeie gebiede ontvang.
Hulle werk is verlede jaar vereer toe hulle die 2021…
NWU Besigheidskool stel ’n nuwe hoofdirekteur aan
’n Nuwe hoofdirekteur het by die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU) aangesluit. Dr Joseph Sekhampu, ’n uitvoerende beampte in privaat hoër onderwys, sal op 17 Januarie 2023 die leisels oorneem.
Dr Sekhampu spog met bestuurskundigheid wat insluit dat hy die hoof van handel en bestuur (vanaf Augustus 2022),…
16 Dae van Aktivisme: GBV behoort iets van die verlede te wees
Ons as Suid-Afrikaners het vanaf 25 November tot 10 Desember hande gevat met die res van die wêreld om aan die Verenigde Nasies se veldtog van 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders deel te neem. Die veldtog, wat jaarliks gehou word, het op die Internasionale Dag van Geen Geweld teen Vroue begin en sal op Internasionale…
HySA hou baanbrekeruitstalling by Groen Waterstof-beraad
In ’n wêreld wat onder die effek van besoedeling en aardverwarming steier, is waterstof ’n lewensvatbare alternatief vir die opwekking van skoner, “groener” energie om nie net tot voordeel van die mens nie, maar ook van die omgewing, te wees.
Waterstof Suid-Afrika (HySA), ’n nasionale vlagskipprogram wat deur die Kabinet goedgekeur is,…
Innoveerders neem aan die Britse Raad (British Council) se kommersialisasieprogram deel
Die Britse Raad in Suid-Afrika het twee innoveerders van die Noordwes-Universiteit (NWU) gekies om aan sy intreeprogram oor die versterking van vaardighede in kommersialisasie – Strengthening Commercialisation Skills (SCS) – deel te neem. Hierdie program is op die gebiede van die geesteswetenskappe, kunste en die sosiale wetenskappe (HASS)…
Moenie dat die feesseisoen se treurmares jou finansiële norm word nie
Die is die seisoen van vreugde, maar talle Suid-Afrikaners gaan meer angs as vreugde ervaar namate die feesvierings van die feesseisoen nader kom. Hierdie Suid-Afrikaners word aan bande gelê deur die gewoontes van roekelose besteding en swak finansiële advies. Benewens familie en vriende wat op hulle voorstoep opdaag, gaan die fiskale spook van…