Mensgerigte Stories
Antieke graansoorte en geen honger in die kollig by die NWU se Wêreld IE-dag
Die Mahikeng- en Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) het op die Wêreld Intellektuele Eiendom Dag-vierings op 25 en 26 April 2024 vele aanbiedings gehad. Hierdie jaar se fokus was op hoe intellektuele eiendom kan help dat die Verenigde Nasies se 17 Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte (SDG’s) bereik word, en die gebeurtenisse…
Jong wetenskaplike gaan die gesogte Lindau Nobel-pryswennersbyeenkoms bywoon
Dit is ’n droom van talle jong wetenskaplikes – om in die teenwoordigheid van die wêreld se mees geëerde wetenskaplike denkers te wees. Hierdie droom word vir ’n gegradueerde van die Noordwes-Universiteit (NWU) bewaarheid. Dr Sarah McKee is een van die agt jong wetenskaplikes van Suid-Afrika wat gekies is om die 73ste Lindau Nobel-…
NWU stel opvoedkundige kaartspeletjie bekend om Wêreld-IE-dag te vier
Die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n nuwe opvoedkundige kaartspeletjie genaamd Prosper bekend gestel om Wêreld-IE-dag te vier. Die speletjie gebruik intellektuele eiendom (IE) om mense oor die Verenigde Nasies se 17 Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte (SDG’s) in te lig.
Prosper is geskep deur die Bunt-broers (dr Byron Bunt en dr Lance…
Voormalige Bokkaptein Adriaan Strauss kry sy MBA by die NWU... met onderskeiding
Die voormalige Springbokkaptein en vuurvreter-haker vir die Cheetahs en Bulls, Adriaan Strauss, het Donderdag 25 April sy Meestersgraad in Besigheidadministrasie (MBA) by die Noordwes-Universiteit (NWU) met onderskeiding ontvang.
Die gradeplegtigheid het op die NWU se Potchefstroomkampus plaasgevind.
Strauss het in 2022 by die…
Neheng en Jo-Ané laat USSA-rekords tuimel
Hulle het die verskriklike weer getrotseer, die mededingers afgeweer en ’n noemenswaardige medalje-oes huis toe geneem. Die atletiekspanne van die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n uitstekende vertoning tydens USSA Atletiek se onlangse baan- en veldkampioenskap in Stellenbosch gelewer.
Die NWU se A-span het tweede geëindig op die…
Ontmoet ons navorsers
Navorsers van regoor die fakulteite by die NWU gaan voort om opwindende werk op hulle kundigheidsgebiede te doen.
Prof Andries Moneyke is die direkteur van die navorsingsfokusarea Fisieke Aktiwiteit, Sport en Rekreasie (FASReK).
Dr Nicholin Scheepers is die programleier by die Kwaliteit in Verpleging en Vroedvrousorg (…
Navorsing kyk na natuurlike oplossings vir blootstelling aan gifstowwe wat gesondheid benadeel
Prof Sithandiwe Mazibuko-Mbeje van die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs teruggekeer van sabbatsverlof in Ancona, Italië, waar sy baanbrekernavorsing in toksikologie gedoen het.
Prof Mazibuko-Mbeje het oor die verloop van sewe maande gedelf in ’n noodsaaklike studiegebied wat dikwels oor die hoof gesien word: die impak van…
Navorser gebruik kunsmossels om waterbesoedeling te moniteer
Waterbesoedeling is ’n beduidende omgewingskwessie met ’n verreikende impak op die samelewing. Dit is nie beperk tot plaaslike of streeksgrense nie, en word deur klimaatsverandering vererger, wat gesondheidsrisiko’s vir die mens tot gevolg het.
In die hantering van sulke geweldige risiko’s vir ons waterhulpbronne, het ons nou innovasie…
Dr Fortunate wil malaria uitroei
Dr Fortunate Mokoena het ’n visie. Hierdie senior lektor in biochemie by die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) wil die vasteland wat sy haar tuiste noem ’n beter en veiliger plek vir sy burgers maak.
Sy hoop om dit te doen deur te help om malaria uit te roei.
“Baie van ons wat op die…
Koloniale tekste met ’n verskil verskaf insig vir vandag
Die voortgesette invloed van kolonialisme kan regoor die wêreld gesien word, aangesien dit ’n blywende impak op samelewings en kulture het. In Suid-Afrika was die nasleep van kolonialisme veral diepgaande en gekenmerk deur tye van Hollandse en Britse oorheersing.
’n Navorsingsprojek getiteld “Colonial Pasts and Transnational Futures”,…