Ontmoet ons navorsers

Navorsers van regoor die fakulteite by die NWU gaan voort om opwindende werk op hulle kundigheidsgebiede te doen.

Prof Andries Moneyke is die direkteur van die navorsingsfokusarea Fisieke Aktiwiteit, Sport en Rekreasie (FASReK).

Dr Nicholin Scheepers is die programleier by die Kwaliteit in Verpleging en Vroedvrousorg (NuMIQ) navorsingsfokusarea.

Submitted on Fri, 04/19/2024 - 12:02