Mensgerigte Stories

Geweld moet vinnig in bedwang gebring word

Wat op die spel is vir die Suid-Afrikaanse ekonomie indien wet en orde nie gou herstel word nie, is onomwonde deur president Cyril Ramaphosa in sy toespraak op 12 Julie beklemtoon.

Prof Raymond Parsons, ekonoom by die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), sê dat die…

NWU klits spiesgooi-room

 Dit is ʼn bekende gesig daar waar die Mooirivier om die Fanie du Toit-sportterrein kronkel. Net onder die Hoëprestasieinstituut is daar sowat 100 m wat as ʼn gevaarvliegsone vir ons geveerde vriende moet dien. Spiese vlieg hier.

ʼn Ander konstante hier is die NWU se spiesgooi-…

Die CHHP se Instituut vir Sportwetenskap en Ontwikkeling is steeds aan die gang ten spyte van die inperking

Die Noordwes Sportakademie (NWAS) gebruik al langer as twee dekades die Instituut vir Sportwetenskap en Ontwikkeling by die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie (CHHP) as konsultant.  Die dienste sluit evaluerings, oefenprogramme, werkswinkels en verskeie ander spesialisdienste in. Sportkodes wat tans by hierdie dienste ingesluit…

Nuwe vennootskap sal vir chemiese ingenieurs groot voordele inhou

Die Skool vir Chemiese en Mineraalingenieurswese by die Noordwes-Universiteit het ’n vennootskap met ’n sagtewaremaatskappy gesluit wat hulle aan die voorpunt van ontwikkeling sal plaas.

Die vennootskap met METSIM, die voorste modelleringsagtewaremaatskappy, sal die ontwerp van nuwe…

Kweek hoop ten spyte van die wanhoop oor Covid-19

Die voortgaande effek wat Covid-19 op geestesgesondheid het, word regoor die wêreld gevoel, maar veral in Suid-Afrika noudat die pandemie ons land met ’n derde vlaag getref het. Ons het geliefdes, ons finansiële stabiliteit, van ons vryhede, ons sosiale interaksie, en ’n “normale lewe” waaraan…

Toekenning sal SA help om sy moeilike geskiedenis te hanteer

Suid-Afrika is ’n samelewing waar ’n gevoel van behoort deur ’n lang en diep geskiedenis van verdeling en ontneming gekompliseer word. Vier personeellede van die Noordwes-Universiteit het ’n internasionale toekenning van die African Critical Inquiry Programme* (ACIP) ontvang om ’n gesamentlike werkswinkel te…

Waarom kinders boelies word

Straf is die eerste ding waaraan die meeste mense dink wanneer hulle uitvind ’n kind is ’n boelie. Hulle ondersoek selde die rede waarom die kind hulle maats emosioneel, verbaal en selfs fisies seermaak.  

Tebello Mabusela, ’n sielkundedosent by die Noordwes-Universiteit (NWU), bespreek die verskillende faktore wat…

Diepleerstudente skitter by die NWU-gradeplegtigheid

Die Fakulteit Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is met reg trots op die sukses van sy nuwe groep nagraadse studente in die MuST-navorsingsnisarea (Meertalige Spraaktegnologie-navorsingsnisarea).

Al sewe meestersgraadstudente wat by MuST se 2019/2020-diepleerprogram…

Die regering het beperkte opsies gehad toe die inperkingsmaatreëls na vlak 4 opgeskuif is

“Die breë realiteite waarmee president Cyril Ramaphosa gekonfronteer word in sy soeke na die regte balans tussen lewens en heenkomes om die huidige ernstige derde golf van Covid-19 en sy deltavariant te hanteer, moet erken word.”

Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool…

NWU ontvang gunstige graderings van internasionale agentskappe

Die Noordwes-Universiteit (NWU) sit sy indrukwekkende prestasie op verskeie wêreldwye ranglyste voort met ’n 120ste plek op die 2021 Times Higher Education (THE) Young University Rankings.

Die jongste THE Young University Rankings, wat op 23 Junie 2021 gepubliseer…