Gemeenskap

Annemie Bester

Dit is ’n weeksdag. Die oggenddou begin verdwyn en Johannesburg is nog half aan die slaap.  Die relatiewe kalmte bring ʼn lafenis voordat die dag se storm losbars. Geen kalmte egter vir Annemie Bester nie. Waar sy by Emirates Airline Park – oftewel Ellis Park in volksmond – indraai, wil sy op geen ander plek wees nie.

Submitted on Wed, 05/26/2021 - 12:38

CHHP help om ontwikkeling van geletterdheidsvaardighede te bevorder

Die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie: Care2Kids by die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs by ’n geletterdheidsbevorderingsprogram vir jong leerders betrokke geraak. Die doel is om bewustheid te skep van die belangrikheid van geletterdheidsaktiwiteite vir gesinne sodat vaardighede in leer, selfregulering en uitvoerende funksies by kinders ontwikkel kan word.

Submitted on Fri, 05/21/2021 - 11:51