Studentelewe Nuus
NWU hou aan om Suid-Afrikaanse sport te voed
Die Noordwes-Universiteit (NWU) hou aan om te wys hoekom dié instelling ’n vervoerband vir Suid-Afrikaanse atletiek is.
Tydens vanjaar se Statebondspele in Birmingham, Engeland het die NWU weer gesorg dat die Suid-Afrikaanse span ’n kenmerkende NWU-geur het.
Vir die nasionale netbalspan het doelskieter Elmeré van den Berg haar…
Die room van NWU se geoktrooieerde rekenmeesters is weer bo
Die Geoktrooieerde Rekenmeesterskap-program van die Noordwes-Universiteit (NWU) is werklik ’n krag om mee rekening te hou. ’n Mens kan dit sien nadat die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) die uitslae bekend gemaak het van sy Aanvanklike Toets van Bevoegdheid (ITC), waarin die NWU se klas van 2021 ’n merkwaardige…
NWU verwelkom nuwe VSR-lede
Die Noordwes-Universiteit (NWU) verwelkom sy pas verkose Verteenwoordigende Studenteraad (VSR), wie se termyn amptelik op 6 September begin het.
Die huidige VSR sal vir ’n tydperk van een jaar onder die leierskap van die VSR-voorsitter, Yikumba Andreas, ’n gegradueerde in Bestuurswetenskappe en Bemarkingbestuur en tans ’n…
NWU-professor gebruik stelseldenke om die konsep van leer te verander
Prof Roelien Goede is passievol oor onderwys en het na Potchefstroom verhuis, waar sy in 2001 as dosent in die destydse Skool vir Rekenaarwetenskap, Statistiek en Wiskunde aangestel is.
Haar hoofnavorsingsfokus, waarvoor sy in 2018 ’n C2-gradering by die Nasionale Navorsingstigting (NNS) van Suid-Afrika ontvang het, is die verbetering…
Bring biokinetika na die openbare sektor
Prof Hanlie Moss, navorsingsdirekteur van FASRek (Fisiese Aktiwiteit, Sport en Rekreasie) aan die Noordwes-Universiteit (NWU), het haar meestersgraad in Biochemie voltooi, hoewel sy nog altyd ’n groot belangstelling gehad het in die wyse waarop die menslike liggaam beweeg.
Sy het gimnastiek afgerig terwyl sy haar BSc in Fisiologie en…
Hou die ekonomiese bootjie vlot: waarom Suid-Afrika vroulike geoktrooieerde rekenmeesters nodig het
In tye van onrus en onsekerheid is kundigheid onontbeerlik. By die Noordwes-Universiteit (NWU) word potensiaal in kundigheid ontwikkel en gevorm tot ’n vaardigheid wat tot voordeel is van die samelewing wat deur die NWU bedien word. Daar is min gebiede wat hierdie situasie beter beskryf as dié van geoktrooieerde rekenmeesterskap. In ’n land…
NWU word die tennisparadys
Pot, stel en wedstryd. Die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) is gaan die land se voorste tennisbestemming word wanneer vyf nuwe kleibane voltooi is. Hierdie bane, saam met tien hardebane en twee grasbane, maak dat die NWU ongeëwenaar is vergeleke met die aanbiedings van ander instellings wat bane en geriewe betref.
…NWU huisves grootste Spar Netbalkampioenskap ooit
Eenduisendagthonderd deelnemers en beamptes. Ses-en-negentig spanne. Een Noordwes-Universiteit (NWU) wat die grootste Spar Netbalkampioenskap ooit aanbied.
Die Fanie du Toit Sportterrein het van 8 tot 13 Augustus behoorlik uit sy nate gebars met netbaltalent, en die NWU het weereens bewys dat daar nie ’n toernooi bo sy vuurmaakplek is…
Skaakmat is Anais Saayman se kos
“Die ‘s’ is silent,” verduidelik die pas 20-jarige Anais. “Jy spreek dit uit soos ‘A-ny’.” Om mense reg te help met die uitspraak van haar naam is tweede natuur. “Ek is al gewoond daaraan,” lag sy.
Dit is egter op die skaakbord waar dié oud-leerling van Potchefstroom Gimnasium en nou BCom Toerismebestuur-student by die Noordwes-…
Ali Bacher, hy sal weet
Hy is dalk klein van statuur, maar almal weet hy is gróót van gees. Dr Ali Bacher, Suid-Afrika se befaamdste krieketadministrateur, wat op 80-jarige ouderdom steeds wêreldwye aansien geniet, het vandeesweek die Noordwes-Universiteit (NWU) besoek om genoeg lewenslesse en staaltjies te deel om boeke vol te maak.
Hierdie gaslesing is deur…