NWU Business School

Leenkoste gaan waarskynlik aanhou styg

Dit was onvermydelik dat ’n verdere styging in leenkoste vir besighede en verbruikers geïmplementeer moes word.

Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), wys daarop dat die Monetêre Beleidskomitee (MBK) op 21 Julie met ’n verdeelde stem besluit het om die rentekoers met nog 75 basispunte…

Suid-Afrika moet werkskepping teen enige gegewe groeikoers maksimaliseer

“Die effense beter nuus op die werkloosheidsfront is ’n welkome tendens, aangesien dit op ’n lang tydperk van aanhoudende verslegting in Suid-Afrikaanse indiensnemingsvlakke die afgelope ruk volg.”

In sy kommentaar op die jongste werkloosheidsyfers vir die eerste kwartaal van 2022, sê prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool…

Minister van Botswana verwerf sy PhD aan die NWU Besigheidskool

Ons wil graag vir die Minister van Grond- en Watersake van die Republiek van Botswana, dr Kefentse C Mzwinila, gelukwens met sy PhD-graad wat hy op 25 Mei 2022 aan die NWU Besigheidskool verwerf het.                                               

Dr Mzwinila het met ’n BA-graad in Ekonomie en Besigheidsadministrasie, en ’n BSc-graad in…

Verbruikers staar toenemend moeilike jaar in die gesig ná rentekoersverhoging

Die besluit deur die Monetêrebeleidskomitee (MBK) om die repokoers met nóg 50 basispunte te verhoog, is oor die algemeen deur markte en ontleders verwag.

Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), sê die MBK het die verwagte besluit met ’n stemming van 4 tot 1 geneem.

“In die lig…

NWU Besigheidskool: Staan op soos die feniks

Die akademie se besbewaarde geheim staan ná die pandemie op uit die as. Die toonaangewende Noordwes-Universiteit (NWU) Besigheidskool het op Maandag 26 April in Potchefstroom ’n Brag & Brand-funksie gehou wat deur dosente, personeel en alumni bygewoon is.

Prof Linda du Plessis, waarnemende visekanselier van die NWU, het die gaste…

Waarom nog vakke voeg by ’n skoolleerplan wat reeds oorvol is, terwyl die hele leerplan herontwerp moet word?

Die woord “digitaal” handhaaf deesdae ’n sterk teenwoordigheid in feitlik elke sektor, saam met oproepe vir die heropleiding en verdere opleiding van die arbeidsmag ten opsigte van digitale geletterdheid en vaardighede sodat hulle in die toekomstige werksomgewing relevant kan bly. Die Covid-19-…