News

Navorsers het ontdek dat kameeldoringbome die groei van lammers en hulle vleisgehalte verbeter

In die droë, sanderige grond van Suider-Afrika bring ’n geharde vegter sy kant: Vachellia erioloba, meer bekend as die kameeldoring. Hierdie geharde boom wat voorheen onder die genus Acacia as Acacia erioloba geklassifiseer was, word ook ’n kameeldoring in Afrikaans of ’n mokala-boom genoem.

Die kameeldoring floreer regoor Suid-Afrika,…

NWU as titelborg vir die Noordwes Drake se plaaslike wedstryde in 2025 benoem

Die Noordwes-Universiteit (NWU) het sy toewyding om die North West Dragons te ondersteun as die franchise se titelborg vir die 2025 binnelandse spele beklemtoon.

Die vennootskap is amptelik op 12 Februarie tydens ’n spesiale bekendstellingsgeleentheid by die NWU se Potchefstroomkampus bekend gemaak. Noordwes Krieket (NWK) het met trots…

Uitstel van die Begroting gaan onbedoelde gevolge hê

Die ongekende besluit van die Kabinet van die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) om die Begroting tot 12 Maart uit te stel as gevolg van meningsverskille oor belastingverhogings, gaan noodwendig onbedoelde gevolge vir Suid-Afrika se politieke ekonomie hê.

Prof Raymond Parsons, ekonoom van die NWU Besigheidskool, sê indien die…

Onderwysvereniging van Suid-Afrika ken hulle eremedalje aan prof Elsa Mentz toe

’n Verandering in denke ten gunste van selfgerigte leer (SDL) kan talle van die probleme in onderwys – en moontlik ook in die werkplek – oplos. So sê die bekroonde kundige van die Noordwes-Universiteit (NWU), prof Elsa Mentz.

Die Onderwysvereniging van Suid-Afrika (OVSA) het in Januarie tydens sy jaarlikse konferensie by Sun City hulle…

NWU se nuutste ambassadeurs het aangeland

Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 8 Februarie 2025 op al drie kampusse die pers tapyt vir sy nuutste ambassadeurs uitgerol en ongeveer 13 000 eerstejaars by die NWU-familie verwelkom. Die amptelike verwelkoming het op die Vanderbijlparkkampus plaasgevind, met ’n lewendige uitsending na die Potchefstroom- en Mahikengkampus.

Met…

Suid-Afrika moet dringend reageer en die ekonomie so “Trump-bestand” as moontlik maak

“Ons moenie die uiteindelike gevolge onderskat wat dalk in die lig van die huidige skielike breuk in die bilaterale politieke en diplomatieke betrekkinge tussen die Verenigde State (VSA) en Suid-Afrika vir die Suid-Afrikaanse ekonomie en besighede voorlê nie.”

In sy kommentaar oor die jongste spanning in die politieke en ekonomiese…

Bereiking van SONA-mikpunte sal afhang van hoe vinning groeivriendelike beleide geïmplementeer kan word

President Cyril Ramaphosa se omvattende agenda in die staatsrede (SONA), wat die tasbare verbintenis bevestig van die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) tot vinniger en beter arbeidsryke groei, is positief.

In sy kommentaar op die staatsrede, wat op 7 Februarie gelewer is, sê prof Raymond Parsons, ekonoom van die NWU Besigheidskool,…

Elektrisiteitstariefverhoging sal noodgedwonge die koste van sake-ondernemings laat styg

Hoewel dit steeds vir sakeondernemings en verbruikers ’n pynlike saak is, is die besluit deur die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) om ’n veel laer verhoging van 12,7% in Ekskom-tariewe toe te laat, in plaas van die 36% wat Eskom wou hê, ’n belangrike uitkoms.

Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-…

Beter inflasiesyfers bring geleidelik laer rentekoerse teweeg

Die beter nuus op die inflasiefront is stadigaan besig om tot laer rentekoerse te lei, en om sodoende leenkoste vir sakeondernemings en verbruikers te verminder. Die Monetêre Beleidskomitee (MBK) het weer eens by sy jongste vergadering – met ’n stemming van vier teen twee – die rentekoerse met ’n verdere 25 basispunte (bps) verlaag.

In…

NWU se oorsigbesoek: kampustoer en bespreking van strategiese onderwerpe

Maandag 27 Januarie 2025 was nie maar bloot ’n gewone dag by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus nie. Hooggeplaastes van die Parlementêre Portefeuljekomitee vir Hoër Onderwys, die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO), en die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NSFAS) het ’n dag lange oorsigbesoek aan…