News
NWU neem aan die ontwikkeling van mikrokwalifikasies in Suider-Afrika deel
Die wêreld is besig om vinnig te verander, en grade is nie meer ’n waarborg van werk of om die relevansie van vaardighede te verseker nie. Voortgesette leer, opgradering van vaardighede, en die aanleer van nuwe vaardighede nadat studente gegradueer het, is noodsaaklik. Mikrokwalifikasies kan ’n antwoord wees.
Mikrokwalifikasies** word…
Hoë vlakke van beleidsonsekerheid rede vir onveranderde rentekoerse
Die besluit deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) om die repokoers onveranderd te laat, beklemtoon die rol van niemodelgebaseerde oordele in beleidskeuses, veral in die huidige onseker omstandighede.
Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, sê…
TTIS skop 2025 af met ’n sterk fokus op innovasie
Die Tegnologie-oordrag en Innovasie-kantoor (TTIS-kantoor) het 2025 begin met ’n hernude verbintenis om navorsers te help om hulle idees in praktiese oplossings te omskep. TTIS het ’n sleutelrol in twee groot gebeurtenisse gespeel: die Navorsing en Innovasie (R&I) Induksiesessie en die Navorsing en Innovasie Colloquium.
Nuwe…
Eerste-in-sy-soort-jagstudie werp lig op jagters se perspektief
• Jagters, veral internasionale jagters, glo dat hulle plaaslike gemeenskappe bevoordeel.
• Internasionale jagters bestee tot vier keer meer per besoek as plaaslike jagters.
• Internasionale jagters beskou hul impak as groter as plaaslike jagters.
• Die perspektief van die plaaslike gemeenskap ontbreek steeds.
…
Die QS-ranglys plaas NWU-vakgroepe in die boonste groepering wêreldwyd
Die Noordwes-Universiteit (NWU) skitter steeds op internasionale ranglyste. Die jongste Quacquarelli Symonds (QS) World University Rankings vir vakgroepe plaas vier van die NWU se vakgroepe in die top-850 wêreldwyd, met een van hulle in die 301-tot-350-kategorie. Die vakgroepe is landbou, omgewingswetenskappe, fisika en medisyne. QS het hulle…
Begroting probeer balans tussen fiskale volhoubaarheid en ekonomiese groei handhaaf
Die hersiene Begrotingsverklaring wat die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, op 12 Maart voorgelê het, wat ’n nuwe fiskale vermenging van besteding, lenings en belasting bied as ’n reaksie op die teenstand voorheen teen die 2%-styging in BTW wat in die oorspronklike Begroting voorgestel is, wyk in ’n mate af van die parameters wat in die…
NWU bevestig dr Anna Mokgokong se tweede termyn as kanselier
Die Noordwes-Universiteit (NWU) het die bekende sakeleier en entrepreneur dr Anna Mokgokong se tweede termyn as kanselier bevestig.
Dit is op 12 Maart tydens ’n luisterryke geleentheid in Potchefstroom bevestig nadat die NWU Raad haar vir ’n verdere vyf jaar verkies het. Dr Mokgokong se eerste termyn het op 20 November 2024 verstryk.…
NWU bevorder impakvolle voedingleierskapsopleiding in Afrika
Ná onlangse verwikkelinge is impakvolle leierskap in voeding nou meer as ooit nodig. Die Verenigde Nasies (VN) se dekade van aksie oor voeding (United Nations (UN) Decade of Action on Nutrition*) kom hierdie jaar tot ’n einde en USAID-befondsing vir Afrika en ander ontwikkelende lande het tot ’n skielike stilstand gekom.
Afrika bring sy…
RNE Begroting moet maatreëls ondersteun wat groei bevorder
Die groeisyfers van die bruto binnelandse produk vir die vierde kwartaal wat op 4 Maart bekend gemaak is, is positief, maar die matige herstel van die BBP in Kwartaal 4 van 2024 bevestig weer eens dat die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) reg was om baie hoër inklusiewe groei en groter werkskepping as Suid-Afrika…
Seminaar ondersoek sosiopolitieke dinamiek
Die Skool vir Owerheidstudies aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs ’n insiggewende bespreking oor die dinamiek van stedelike konflik in Suid-Afrika gehad, waar die konflikoplossingskundige Andre Vlok opgetree het. Dr Seshupo Mosala, ’n dosent by die Skool vir Owerheidstudies, en Katlego Mbali Sekwele, deeltydse lektor by Vuselela…