News
NWU is die eerste in Suid-Afrika om ’n koshuisbestuurstelsel van wêreldgehalte te implementeer
Die NWU is besig om ’n nuwe koshuisbestuurstelsel te implementeer wat doeltreffendheid binne die universiteit se koshuise beduidend sal verbeter. Die StarRez-stelsel is spesifiek vir studentebehuising ontwerp en het talle toepassings vir onder andere koshuisbestuur, plasings, studente-interaksie en verslagdoening.
“Dit is ’n betroubare…
Veldtog vir die bewustheid oor bedrog bevorder etiese gedrag
Om die kollig te laat val op die wydverspreide kwessie van bedrog het die Noordwes-Universiteit (NWU) se Interne Oudit-departement ’n lewendige bewustheidsveldtog ter viering van Internasionale Bedrogbewustheidsweek aangebied.
Vername sprekers van die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoek (DPCI) – Klerksdorp (die Valke…
Graderingsagentskappe besing die NWU se lof
Drie ranglyste bevestig dat die Noordwes-Universiteit (NWU) ’n instelling is wat skitter, nie net plaaslik nie, maar ook internasionaal, en dat hulle hulleself onder van die wêreld se beste universiteite kan reken.
Studente kan verseker wees dat wanneer hulle op die NWU as hulle voorkeurkeuse vir hoër onderwys besluit, hulle ook ’n…
Bafenyi Trust laat harte warm klop met geloof en kos
Dineo Mdingane het nog altyd geglo in die krag van die gemeenskap en die belangrikheid om ’n helpende hand na diegene in nood uit te steek. As die besturende direkteur van die Bafenyi Trust, ’n nie-winsgewende organisasie wat toegewy is daaraan om mense in moeilike omstandighede deur evangeliebediening en praktiese hulp op te hef, het sy haar…
Ottosdal se leerders se uitstekende leesvermoë beïndruk NWU-besoekers
Die belangrikheid van leesgeletterdheid het na vore gekom toe ’n internasionale leesgeletterdheidstudie bevind het dat slegs 20% van Suid-Afrikaanse graad 4-leerders die betekenis verstaan van wat hulle lees, ongeag die taal.
Aangesien dit ’n rede tot kommer is, het die NWU se span van Biblioteek en Inligtingsdienste (LIS) onlangs ’n…
Beatrix Bouwman ontmoet Pous Franciskus – ’n geskiedkundige oomblik vir wêreldwye diensleer
In ’n groot oomblik vir die NWU en wêreldwye diensleer het Beatrix “Bibi” Bouwman, direkteur vir volhoubaarheid en gemeenskapsimpak (SCI), Sy Heiligheid Pous Franciskus op 9 November 2024 tydens die V Global UNISERVITATE Symposium in die Vatikaanstad ontmoet. Hierdie ontmoeting is ’n betekenisvolle mylpaal in die NWU se vennootskap met…
Bemagtig leierskap deur volhoubaarheid
Lebohang Raputsoe, 'n alumnus van die Noordwes-Universiteit (NWU), het onlangs ’n virtuele leierskapsontwikkelingswerkswinkel deur haar nie-winsgewende organisasie, The ABC Community, gehou. Die doel van hierdie inisiatief is om jongmense te inspireer en met mekaar te laat skakel, met ’n spesiale fokus op die bemagtiging van jong vroue sodat…
Prof Raubenheimer bevorder kwantitatiewe risiko-ontleding
Prof Helgard Raubenheimer, direkteur van die Sentrum vir Bedryfswiskunde en Informatika (CBMI) in die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU), het ’n aanbieding wat sy kundigheid demonstreer vir die gemeenskap van die Nasionale Instituut vir Teoretiese en Berekeningswetenskap (NITheCS) gelewer.
Die…
Forum ondersoek uitdagings in kortleerprogramme
Kortleerprogramme oorbrug die gaping tussen tradisionele onderrig en die eise van die moderne arbeidsmag, en kweek ’n omgewing van aanpasbaarheid, innovasie en lewenslange leer.
Die direkteur van die Eenheid vir Voortgesette Opleiding (EVO) aan die Noordwes-Universiteit (NWU), Yolanda Kirsten, het deelgeneem aan ’n konferensie wat beoog…
NWU se korporatiewe publikasies skitter in nasionale kompetisies
Die korporatiewe publikasies van die Noordwes-Universiteit (NWU) het uitgeblink in vanjaar se Suid-Afrikaanse Publikasieforum- en Bemarking, Bevordering en Kommunikasie in Onderwys (MACE)-kompetisies.
Dit is ʼn trotse prestasie vir die Universiteit in sy strewe na uitnemendheid.
Twaalf toekennings van die Suid-Afrikaanse…