Mensgerigte Stories
NWU gereed vir 2022- akademiese jaar
Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 18 Februarie sy amptelike akademiese opening op sy Mahikengkampus aangebied. As gevolg van Covid-19-regulasies het talle van die ander NWU-personeel en nuwe sowel as terugkerende studente die geleentheid virtueel bygewoon.
Uitvoerende…
Ikateleng-donateur spandeer die dag op kampus
Die Departement Ontwikkeling en Fondswerwing van die Noordwes-Universiteit het onlangs ’n getroue donateur van die NWU se Ikateleng-projek ontvang om terugvoer te gee oor die uitslae van die leerders en om die moontlikheid van voortgesette steun vir 2022 te bespreek. Volgens Johan Bezuidenhout, groepbestuurder van Korporatiewe Bemarking en…
Wagtye in gesondheidsorg kom onder die loep
Om vir mediese behandeling te wag, kan ’n saak van lewe en dood wees.
“Wagtye in gesondheidsorg is ’n noemenswaardige probleem wat regoor die wêreld voorkom en het dikwels ’n katastrofiese uitwerking – soos ons tydens die Covid-19-pandemie gesien het,” sê Maria van Zyl, ’n dosent in die Skool vir Bedryfsingenieurswese aan die Noordwes-…
Bloedparasiete kom al hoe meer by Afrika-wildehonde voor
Volgens dr Edward Netherlands en sy kollegas van die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU), is daar onlangs aangetoon dat bloedparasiete algemeen by die Afrika-wildehondbevolkings voorkom.
Hulle studie oor bloedparasiete van spesies van Hepatozoon dui aan dat hierdie parasiete algemeen by die Afrika…
In hierdie studie is die pad vorentoe ongeluksvry
Het jy jou al ooit ’n samelewing ingedink waar daar geen padongelukke is nie? ’n Padomgewing waar motors met mekaar kan skakel en kommunikeer om jou te help om jou besluite op die pad te neem? Wel, dit is onder andere wat dr Thulani Phakathi, ’n onlangse PhD-gegradueerde aan die Noordwes-Universiteit (NWU), deur sy doktorale navorsing beoog.…
#theArtofResearch – maak gesondheidsorg meer toeganklik
Dis geen geheim dat die Hipertensie in Afrika-navorsingspan (HART) by die Noordwes-Universiteit (NWU) aan die voorpunt van intensiewe navorsing is nie. Hulle het weer eens oor die afgelope jaar gedemonstreer dat hulle missie is om navorsing te doen wat talle gesondheidsverwante probleme kan oplos wat jonk en oud affekteer.
HART-…
Misdaad word gestraf, maar wat van rehabilitasie?
Die Suid-Afrikaanse strafstelsel het gefaal, en as gevolg daarvan is misdaad buite beheer. Dit is die harde en ongemaklike werklikheid wat die samelewing moet trotseer, en die land se kwellende misdaadstatistiek getuig daarvan.
Een rede daarvoor is die gebrek aan rehabilitasiegeleenthede wat vir oortreders beskikbaar is. Die bekoring…
NWU sit sy indrukwekkende prestasie op ranglys voort
Die Noordwes-Universiteit (NWU) het sy plek onder die room van die oes van die plaaslike en internasionale universiteite op verskeie wêreldwye ranglyste van 2021 bevestig en sit hierdie jaar sy indrukwekkende prestasie op die ranglyste voort.
Times Higher Education (THE) Young University Rankings het die NWU algeheel derde in Suid-…
Die staatsrede evalueer Suid-Afrika se sosio-ekonomiese uitdagings op ’n realistiese manier
“Die staatsrede wat op 10 Februarie deur president Cyril Ramaphosa aan die Parlement gelewer is, was ’n eerlike en realistiese evaluering van die huidige sosio-ekonomiese uitdagings wat Suid-Afrika in die gesig staar en die dringende behoefte om dit doeltreffend te hanteer.”
…
NWU speel gasheer vir elitehokkietoernooi
Die Noordwes-Universiteit (NWU) streef steeds daarna om die wonderlike sport wat hokkie genoem word, te bevorder deur in Potchefstroom vir die FIH Pro League vir mans gasheer te speel.
Die toernooi skop op Dinsdag 8 Februarie af, wanneer Suid-Afrika teen Nederland te staan kom, met…