Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Nuus
Lae leenkoste is belangrik vir sake- en verbruikersvertroue
Die besluit deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) om rentekoerse weer onveranderd te laat, was in ooreenstemming met markverwagtings en soortgelyk aan die benadering by die vorige vergadering in Mei 2021.
Prof Raymond Parsons,…
NWU se voornemende geoktrooieerde rekenmeesters skitter
Ten spyte van die talle uitdagings wat studente tydens die Covid-19-pandemie moes te bowe kom, het die voornemende geoktrooieerde rekenmeesters by die Noordwes-Universiteit (NWU) besonder goed in hulle ITB (Aanvanklike Toets van Bevoegdheid) gevaar.
Die uitslae van die Suid-…
Geweld moet vinnig in bedwang gebring word
Wat op die spel is vir die Suid-Afrikaanse ekonomie indien wet en orde nie gou herstel word nie, is onomwonde deur president Cyril Ramaphosa in sy toespraak op 12 Julie beklemtoon.
Prof Raymond Parsons, ekonoom by die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), sê dat die…
Die regering het beperkte opsies gehad toe die inperkingsmaatreëls na vlak 4 opgeskuif is
“Die breë realiteite waarmee president Cyril Ramaphosa gekonfronteer word in sy soeke na die regte balans tussen lewens en heenkomes om die huidige ernstige derde golf van Covid-19 en sy deltavariant te hanteer, moet erken word.”
Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool…
Studie toon dat 45% van jong gegradueerdes meen dat hulle onderindiensgeneem is
Ná jare van die spreekwoordelike bloed, sweet en trane wat met studie gepaard gaan, kan die meeste gegradueerdes nie wag om met hulle loopbane te begin nie. Met werkloosheid in Suid-Afrika so hoog as wat dit tans is, is dit nie altyd ’n gegewe dat jy jou droomwerk sal kry nie. Hoewel talle gekwalifiseerde gegradueerdes werk kan kry, is daar…
Liberale benadering oor die voorsiening van energie is goed vir beleggings
President Cyril Ramaphosa se aankondiging op 10 Junie oor die nuwe reëls met betrekking tot energieverskaffing in Suid-Afrika is goed vir beleggings.
Prof Raymond Parsons, ekonoom by die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), sê dat die meer…
Die toekoms van die NWU Besigheidskool – Projek Proton
Prof Jan van Romburgh het sy visie vir die NWU Besigheidskool vir die volgende vyf jaar gekoester, beplan en bepeins. Hy het onlangs sy visie in die vorm van ’n vars en innoverende metafoor – naamlik Projek Proton – gedeel. Hy het al sy kollegas, die adviesraad, en ander belangrike figure van die NWU Besigheidskool…
Kriptogeldeenhede: ’n suksesverhaal?
Dit wil voorkom of die wêreld van bitcoin hier is om te bly, ten spyte van talle voorspellings dat dit enige oomblik in duie gaan stort. Elon Musk het oor die naweek beweer dat met ’n keuse tussen kriptogeldeenhede en fiatgeldeenhede soos die…
Onveranderde beleggingsgraad is positief
Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), sê dat die jongste besluit deur graderingsagentskappe om Suid-Afrika se beleggingsgraad en ‑vooruitsig onveranderd te laat, positief is.
“Die feit dat die graderingsagentskappe Standard…
Suid-Afrika se besteding moet nou baie verstandig geskied
Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), sê dat die besluit deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) om weer eens die rentekoers onveranderd te laat op die vlak wat dit sedert Junie 2020 is, wyd te wagte was.
“Dit is in…