Gemeenskapsnuus

Besluit om die rentekoers te verhoog, dra ’n sterk boodskap oor die hantering van inflasie uit

“In ooreenstemming met markverwagtings het die Monetêrebeleidskomitee (MBK) met ’n meerderheidstem van drie teenoor twee die repokoers met nog 75 basispunte verhoog. Die minderheid was ten gunste van ’n 50-basispuntverhoging.”

Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), sê die verklaring en…

NWU vereer sy verteenwoordigers van uitnemendheid

Die Noordwes-Universiteit (NWU) het tydens die universiteit se Uitnemendheidstoekennings vir 2021/2022 sy voorlopers van uitnemendheid – een van die universiteit se kernwaardes – gevier.

Die luisterryke toekenningseremonie het op 24 November by Snowflake in Potchefstroom plaasgevind.

Die NWU het tydens hierdie gebeurtenis die…

AUTHeR – Unmasked Research-4-Health

Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe en die Afrika-eenheid vir Transdissiplinêre Gesondheidsnavorsing (AUTHeR) het op 2 November, in samewerking met die provinsiale Departement van Gesondheid, die Dr Kenneth Kaunda-distrik se navorsingsdag op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) aangebied. Dit was die eerste geleentheid…

NWU was die mede-aanbieder van die intree- jaarlikse Moses Kotane-lesing

Die Noordwes-Universiteit (NWU), die Noordwes Provinsiale Regering (NWPR) en die Moses Mauane Kotane-stigting het gesamentlik op 18 November die intree- jaarlikse Moses Kotane-lesing aangebied.

Hierdie jaar se gebeurtenis met die tema: Resetting South Africa’s journey towards recovery and rebuilding, het kundige sprekers, hoogs…

NWU woon die bekendstelling die inisiatief vir digitale-gesondheidsinnovasie in Kenia by

Die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs die bekendstelling bygewoon van ’n nuwe inisiatief om digitalegesondheidsinnovasie in Afrika te bevorder. Die inisiatief is in ooreenstemming met die strategieë van die WGO en nasionale regerings regoor die wêreld wat universele toegang tot goeie, bekostigbare gesondheidsorg vir alle mense wil…

WAITRO 2022: Spesiale belangegroep in Afrika gaan die pad vir voorspoed in Afrika help oopmaak

Die Wêreldvereniging vir Bedryfs- en Tegnologiese Navorsingsorganisasies (World Association of Industrial and Technological Research Organizations, WAITRO) het op Woensdag 16 November tydens sy tweejaarlikse beraad WAITRO se spesiale belangegroep in Afrika, die WAITRO Africa Special Interest Group (SIG), bekendgestel om ’n nuwe era van…

Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuning vier NWU se skeppers van IE

Die Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuning-kantoor (TTIS) by die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs ’n vieringsgeleentheid vir die NWU se skeppers van intellektuele eiendom (IE) gehou.

Die mandaat van die TTIS is om navorsers en uitvinders by die NWU te help om hulle navorsing in nuwe en lewensvatbare produkte en dienste tot…

NWU se visekanselier spreek joernaliste by die Nasionale Persklub se post-covid herbekendstelling toe

Die Nasionale Persklub (NPK) het op Donderdag 3 November sy post-Covid-19-herbekendstelling by die ikoniese Pretoriase Nasionale Botaniese Tuin gehou. Lede van die NPK sluit nuusjoernaliste, akademici, entrepreneurs en lede van die samelewing in. Besluitnemers en intellektuele wat die Suid-Afrikaanse diskoers bevorder, is ook lede.

NWU-navorser onderrig beroepshigiëne in Zambië

Zambië se ekonomie is op mynbou gebou, veral op koper. Soos alle mynaktiwiteite, is daar gesondheidsrisiko’s by kopermynbou betrokke. ’n Tekort aan formele kundigheid en kapasiteit in beroepshigiëne kan veroorsaak dat mynwerkers nie voldoende teen beroepsiektes soos silikose beskerm word nie. ’n Navorser by die Noordwes-Universiteit (NWU) se…