Argumente vir die styging in die repokoers is nie oortuigend nie
Die argumente wat deur die meerderheid van die lede van die Monetêre Beleidskomitee (MBK) voorgehou word om die repokoers op h
Die argumente wat deur die meerderheid van die lede van die Monetêre Beleidskomitee (MBK) voorgehou word om die repokoers op h
Privaatetiket-handelsmerke het oor die afgelope paar jaar in die kleinhandelafdeling vir kruideniersware veld gewen. Hulle is nie net meer alternatiewe vir die grootnaam-handelsmerke nie, maar is vinnig besig om die voorkeurhandelsmerke te word – mits daar aandag aan die persepsies oor gehalte gegee word.
Só sê Gift Ndlovu, ’n navorser van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU).
Informele afvalinsamelaars in Suid-Afrika speel ’n sleutelrol in die herwinningswaardeketting, maar kry dikwels geen erkenning nie. Daar moet maniere gevind word om hulle in staat te stel om deel te neem aan besluite oor afvalbestuurspraktyke en gemeenskapsherwinningsprogramme, sê prof Derick Blaauw van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Skool vir Ekonomie.
Hoewel entrepreneurskap sy eie uitdagings het, ervaar vroue ’n bykomende klompie struikelblokke wat uniek aan hulle is. Op papier het Suid-Afrika wonderlike geleenthede vir vroulike entrepreneurs, maar in werklikheid affekteer talle ekonomiese, maatskaplike en kulturele struikelblokke vroue en hulle ondernemings.
Volgens ’n studie wat Refiloe Moetsi, ’n MBA-gegradueerde van die Noordwes-Universiteit (NWU), uitgevoer het, is seksisme, seksuele teistering, huwelikskomplikasies, probleme met eiewaarde en ’n gebrek aan sakekennis van die probleme wat vroue ervaar.
Die Noordwes-Universiteit (NWU) is een van die beste tersiêre-onderwysinstellings vir onderrig op pad na ’n professionele loopbaan. Dit is herbevestig deur die jongste ranglys van die Times Higher Education (THE) World Rankings wat die NWU onder die top plaaslike universiteite plaas.
THE se 2022-ranglys wat op 13 Oktober vrygestel is, beklemtoon die gehalte van die NWU se vakaanbiedings – nie net plaaslik nie, maar ook internasionaal.
Die besluit verlede week deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) om die repokoers vir die vierde agtereenvolgende keer onveranderd te laat, was te wagte, en in ooreenstemming met markverwagtings.
President Cyril Ramaphosa se aankondiging oor die verskuiwing van Suid-Afrika na aangepaste vlak 2 van die inperking is
Die goeie nuus oor Suid-Afrika se groeiprestasie in die tweede kwartaal van 2021 is te verwelkom.
’n Nuwe rekordhoogtepunt (34,4%) in die Suid-Afrikaanse werkloosheidskoers in die twe