News
Prof Christa tree uit as redakteur van PER/PELJ
Sy is bekend vir haar skerpsinnigheid in die regte en toewyding aan haar beroep. Sy het ’n ellelange lys toekennings en prestasies, maar ná 22 jaar van toegewyde diens, tree prof Christa Rautenbach uit haar huidige rol as hoofredakteur van die Potchefstroomse Elektroniese Regsblad (PER). In Engels staan dit as die Potchefstroom Electronic Law…
Joernaliste maak NWU-media lewendig
Die Noordwes-Universiteit (NWU) was nog altyd bekend as ’n bron van uitmuntende joernaliste, en dit was weer eens duidelik tydens die onlangse Nasionale Persklub/Noordwes-Universiteit se Nuusmaker en Joernalis van die Jaar-toekennings.
Joernalistiek speel ’n belangrike rol in Suid-Afrika, en dit dien as steunpilaar vir demokrasie deur…
Mahikengkampus vier Wêreld Intellektuele Eiendom Dag: maak wiskunde pret en beveg honger
Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 25 en 26 April Wêreld Intellektuele Eiendom Dag 2024 met lewendige geleenthede regoor ons Mahikeng- en Potchefstroomkampusse gevier. Hierdie jaar se tema het daarop gefokus om intellektuele eiendom te gebruik om die Verenigde Nasies se 17 Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte (SDG’s) te bereik, en het ’n…
Antieke graansoorte en geen honger in die kollig by die NWU se Wêreld IE-dag
Die Mahikeng- en Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) het op die Wêreld Intellektuele Eiendom Dag-vierings op 25 en 26 April 2024 vele aanbiedings gehad. Hierdie jaar se fokus was op hoe intellektuele eiendom kan help dat die Verenigde Nasies se 17 Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte (SDG’s) bereik word, en die gebeurtenisse…
Jong wetenskaplike gaan die gesogte Lindau Nobel-pryswennersbyeenkoms bywoon
Dit is ’n droom van talle jong wetenskaplikes – om in die teenwoordigheid van die wêreld se mees geëerde wetenskaplike denkers te wees. Hierdie droom word vir ’n gegradueerde van die Noordwes-Universiteit (NWU) bewaarheid. Dr Sarah McKee is een van die agt jong wetenskaplikes van Suid-Afrika wat gekies is om die 73ste Lindau Nobel-…
NWU stel opvoedkundige kaartspeletjie bekend om Wêreld-IE-dag te vier
Die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n nuwe opvoedkundige kaartspeletjie genaamd Prosper bekend gestel om Wêreld-IE-dag te vier. Die speletjie gebruik intellektuele eiendom (IE) om mense oor die Verenigde Nasies se 17 Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte (SDG’s) in te lig.
Prosper is geskep deur die Bunt-broers (dr Byron Bunt en dr Lance…
Die viering van Wêreld Intellektuele Eiendom Dag by die Noordwes-Universiteit
Die Noordwes-Universiteit (NWU) was onlangs die gasheer vir die jaarlikse viering van Wêreld Intellektuele Eiendom Dag (WIPD) in samewerking met verskeie sleutelvennote – insluitende die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom (CIPC), die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging (DTIC), die Departement van Wetenskap en…
Voormalige Bokkaptein Adriaan Strauss kry sy MBA by die NWU... met onderskeiding
Die voormalige Springbokkaptein en vuurvreter-haker vir die Cheetahs en Bulls, Adriaan Strauss, het Donderdag 25 April sy Meestersgraad in Besigheidadministrasie (MBA) by die Noordwes-Universiteit (NWU) met onderskeiding ontvang.
Die gradeplegtigheid het op die NWU se Potchefstroomkampus plaasgevind.
Strauss het in 2022 by die…
NWU ontvang agt benoemings vir ‘Wetenskap-Oscars’
Die Noordwes-Universiteit (NWU) het agt benoemings ontvang vir vanjaar se gesogte NSTF-South32-toekennings. Dit is nóg ʼn pluimpie vir die Universiteit se strewe na uitnemendheid sonder grense.
Die NSTF-Suid 32-toekennings, ook bekend as die 'Wetenskap-Oscars', is die grootste, mees omvattende en een van die mees gesogte nasionale…
Neheng en Jo-Ané laat USSA-rekords tuimel
Hulle het die verskriklike weer getrotseer, die mededingers afgeweer en ’n noemenswaardige medalje-oes huis toe geneem. Die atletiekspanne van die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n uitstekende vertoning tydens USSA Atletiek se onlangse baan- en veldkampioenskap in Stellenbosch gelewer.
Die NWU se A-span het tweede geëindig op die…