Mensgerigte Stories
Studie oor grootskaalse potensiaal om hernubare waterstof te stoor
Navorsing wat tans by die Noordwes-Universiteit (NWU) uitgevoer word oor nuwe en beter maniere om waterstof te stoor, kan daartoe lei dat kragfluktuasies wat soms met hernubare energiebronne geassosieer word iets van die verlede word. Die HySA-bevoegdheidsentrum by die NWU verduidelik die stoorprobleem soos volg: Elektriese energie wat uit…
Oestersampioene kan bruin seegras ’n voedingsryke opsie vir inheemse hoenders maak
Bruin seegras is bekend daarvoor dat dit ’n ryk bron van minerale soos kalsium, mangaan, kalium, natrium, fosfor, swael en yster is. Voeg oestersampioene by hierdie mengsel en die resultaat kan ’n baie voedingryke bron van voer vir inheemse hoenders wees. So redeneer Godfrey Mhlongo ’n PhD-student in dieregesondheid by die Noordwes-Universiteit…
Wespe help om metaalkontaminasie te bepaal
Wespe (perdebye) word dikwels as plae beskou, maar hulle kan ’n groot rol in die ekostelsel speel, van bestuiwing totdat hulle ’n skakel in die voedselketting is. ’n Meestersgraadstudent van die Noordwes-Universiteit (NWU), Yasfir Tarif Nadat, onderneem ’n studie om te toon hoe wespe besoedeling kan aandui. Sy studie is geïnspireer deur ’n…
Myne is besig om nuttige plante in Limpopo te besmet
Chroom uit mynaktiwiteite is in hoë konsentrasies gevind in plantspesies wat gewoonlik in huistuine in Sekhukhuneland, Limpopo, gekweek word. Dit is ’n potensiële gesondheidsgevaar. Dit is van die bevindings van Sutapa Adhikari, ’n doktorale student aan die Noordwes-Universiteit (NWU), wat die besoedeling van voedsel- en medisinale plante…
Hoe gesinne geestesgesondheidsorgkwessies hanteer
’n Hele gesin kan geraak word as ’n gesinslid ’n geestesiekte, gestremdheid of ontwikkelingsagterstand het. Meganismes om die gevolglike stres te hanteer, sluit in om te ontsnap, die situasie te vermy, dit te ontken, of om hulle na godsdiens te wend. Só sê Tshepang Modise, wat ’n meestersgraad in verpleegkunde aan die Noordwes-Universiteit (NWU…
Dit is tyd om omgewingsregulasies te laat werk
Met oproepe om veiliger, skoner omgewings, stel ’n navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) voor dat plaaslike regerings bestaande omgewingsregulasies afdwing om ’n beter lewensgehalte vir almal te verseker. Maricélle Botes, wat deel is van die navorsingspan by die Fakulteit Regte se Suid-Afrikaanse navorsingsleerstoel in stede, die reg en…
Plante bied inheemse oplossings vir gesondheidsorg
Ongeveer 80% van Suid-Afrika se bevolking is vir hulle gesondheidsorgbehoeftes van mediese plante afhanklik, en dit lei tot ’n toenemende belangstelling in die kommersialisering van plantgebaseerde geneesmiddels.
Navorsing deur Tshepiso Ndhlovu, ’n PhD-kandidaat aan die Noordwes-Universiteit (NWU), gee ons ’n kykie na die potensiaal van…
Jongste graderings bevestig die NWU se gehaltevakke weer eens
Is jy ’n gesondheidskundige of sielkundige, of wil jy graag hierdie vakke bestudeer? Dit is bevestig. Die Noordwes-Universiteit (NWU) is net die regte plek om te wees vir ’n gehalte-opvoeding in hierdie velde. Soos vorige graderings hierdie jaar, gee die jongste graderings deur Times Higher Education (THE) World Rankings per vakgebied…
Studente plaas NWU onder die allerbestes op ranglys
Studente plaas die Noordwes-Universiteit (NWU) onder die room van die oes van Suid-Afrikaanse universiteite wat studente-ervaring en afkampusleer betref. Dit is volgens die pasvrygestelde StuDocu World University Ranking 2021.
Die NWU het ’n indrukwekkende hoë afkampusleer-telling…
NWU baanbreker lei internasionale vereniging vir stelselwetenskap
Die wêreld is ’n betowerende plek vol interessante gebeure en voorvalle. Dit vind nie in isolasie plaas nie, en om die ingewikkeldhede van enige gebeurtenis of interaksie ten volle te verstaan, is dit belangrik om die “groter prentjie” daaragter te ondersoek.
Dit is kortliks waaroor…