Akademiese nuus
Afrika-kruie en nanotegnologie ’n kombinasie met ongelooflike resultate
Mieliesaad loop vinnig uit en word florerende saailinge wanneer dit voorvoer-bemesting kry wat gemaak is van nanodeeltjies wat uit ’n inheemse Afrika-krui, impepho, verkry is.
Hierdie kragtige krui (helichrysum odoratissimum), ook bekend as kooigoed en Afrika-salie, is die kern van die navorsing van dr Bongiwe Dhlamini-Zungu, ’n…
Berei die pad voor vir Suid-Afrika se sirkulêre ekonomie
Die dae van die weggooi-ekonomie is iets van die verlede. Omgewingswetenskaplikes en baanbrekers soos prof Linda Godfrey van die Noordwes-Universiteit (NWU) is die dryfkrag agter die veldtog vir ’n florerende sirkulêre ekonomie.
Met meer as 20 jaar wat aan die bestudering van die afvalsektor gewy is, het prof Godfrey gesien hoe…
Virtuelewerklikheidlaboratorium oorbrug die gaping tussen sielkunde en tegnologie
Die soeke na uitnemendheid sonder grense deur die Noordwes-Universiteit (NWU) het so pas op 23 Augustus ’n innoverende tegnologiese hupstoot gekry met die bekendstelling van sy virtuelewerklikheid-simulasielaboratorium by die Fakulteit Gesondheidswetenskappe.
Navorsing en onderrig en leer was nog nooit groter pret nie: die laboratorium…
Jong navorser ontvang NRF-toekenning vir uitnemendheid
Navorsing met ’n impak – dit is waarvoor die Noordwes-Universiteit (NWU) bekend is. Die universiteit se navorsers skitter steeds nasionaal en internasionaal. Dit was weer eens duidelik by die onlangse toekennings van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) van 2024, waar ’n…
VPI-syfers dek die tafel vir laer rentekoerse
Met die Julie-statistiek sien ons steeds al hoe beter nuus op die inflasiefront, met ’n beduidende daling in die inflasiekoers vanaf die vlak in Junie.
Prof Raymond Parsons, ekonoom van die…
Teleurstellende werkloosheidsyfers bevestig die dringendheid vir groter en arbeidsryke groei
Dit was nie onverwags dat die jongste werkloosheidsyfers vir die tweede kwartaal van 2024 tot 33,5% gestyg het teen die agtergrond van die vorige swak ekonomiese data wat werkskepping negatief beïnvloed het nie.
In sy kommentaar op die vrystelling van die kwartaallikse arbeidsmagopname vir die tweede kwartaal van 2024 deur Statistieke…
Prof Wannie Carstens ontvang gesogte prys vir bydraes tot Afrikaans
Prof Wannie Carstens, die voormalige direkteur van die Skool vir Tale aan die Noordwes-Universiteit (NWU), het die gesogte Jan H Marais-prys van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vir sy buitengewone bydrae tot Afrikaans as wetenskaptaal ontvang. Dit is ter erkenning van die hoë vlak en hoë gehalte van sy werk, asook sy kundige…
Uitvoerende dekaan gaan waarnemende regter in die Hoë Hof wees
Om as regter aangestel te word, is die toppunt van prestasie vir enige regskundige, en die hoogste erkenning van ’n persoon se vermoë en verbintenis tot geregtigheid. Om as regter in die hoër howe van die land te dien, is ’n gesogte eer wat deur die meeste mense in die regsgemeenskap nagestreef word.
Dr Neo Morei, die uitvoerende…
NWU-bibliotekarisse bring kundigheid na inligtinggeletterdheid
Dr Mathew Moyo, hoofdirekteur van die Biblioteek- en Inligtingsdienste op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU), en dr Sabelo Chizwina, direkteur van Inligting- en Leerdienste op die Vanderbijlparkkampus, is steeds besig om die NWU se wêreldwye voetspoor uit te brei.
’n Boek wat poog om kennis en beste praktyke…
Indrukwekkende beelde toe NWU se sonteleskoop die bron van poolligte in Mei vasvang
Die skouspelagtige poollig, ook bekend as die Suiderlig, wat op 10 en 11 Mei waargeneem is toe ’n sonstorm ’n invloed op die Aarde gehad het, is regoor die suidelike halfrond waargeneem – insluitend in Suider-Afrika op plekke soos Gansbaai asook in Namibië.
’n Span navorsers van die Noordwes-Universiteit (NWU) het hierdie seldsame en…