Nuwe lede van die NWU Besigheidskool se adviesraad
Dit is ’n groot eer om die volgende individue geluk te wens met hulle onlangse verkiesing as lede van die adviesraad van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool.
Dit is ’n groot eer om die volgende individue geluk te wens met hulle onlangse verkiesing as lede van die adviesraad van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool.
Daar is losvoorspelers met die flair en die opwinding wat hulle meer flambojante broeders in die agterlyn beskore is. Hulle is die Kwagga Smiths en die Bobby Skinstads wat saam met die beste agterspelers kan vastrap en swenk. Hulle het ’n bedrieglike systap en sygladde hande, en hulle weet hoe om daardie behendige bewegings uit te voer wat die verdediging voor hulle laat oopmaak.
Die Noordwes-Universiteit (NWU) het weer eens presteer met ’n top-100-plasing – en oorkoepelende sesde plek in Suid-Afrika – op die internasionale ranglys vir universiteite in ontluikende ekonomieë (Emerging Economies University Ranking) van Times Higher Education (THE).
Prof Raymond Parsons van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool sê dat Suid-Afrika dringend moet die ekonomiese “herstel” hierdie jaar moet benut om in d
Dit is amper presies twee jaar sedert ’n besondere talent tot sy reg gekom het. Janneman Nieuwoudt Malan het op 3 Februarie 2019 sy internasionale T20-debuut vir Suid-Afrika teen Pakistan op tuisbodem gemaak.
Op net 22 jaar oud het hierdie jongman die grootmens-krieketwêreld betree. Die wêreld het sy eerste blik van Malan gekry, maar vir die Noordwes-Universiteit (NWU) was hy nie net welbekend nie, hy was ook geliefd. Ons kom nou daarby.
“Die belangrikste ekonomiese en fiskale teikens in die Begroting moet bereik word en groeibeleide moet geïmplementeer word as S
Dames en here, maak julle sitplekgordels vas en sit julle valhelms op: die adrenalienaangedrewe rugbytuimeltrein wat die Varsitybeker genoem word, is net om die draai.
Daar kan seker nie ’n meer kontrasterende vertoning wees van twee rugbyspelers se persoonlikhede as toe die vuisgeveg tussen Schalk Brits en Akker van der Merwe in 2019 plaasgevind het nie.
Die eerste Think Tank van 2021 van die Besigheidskool aan die No
Ná jare wat die groter Bult-area in Potchefstroom die primêre misdaadkern van die dorp was, het dit uiteindelik die sektor met die minste kriminele aktiwiteit geword.