NWU betreur die heengaan van voornemende onderwyser
Die gemeenskap van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark betreur die heengaan van Bathabile Mohopela, ’n student in die Fakulteit Opvoedkunde.
Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs sy amptelike opening van die akademiese jaar gehou.