Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het onlangs sy amptelike opening van die akademiese jaar gehou.
Tydens die geleentheid – wat die begin van die akademiese aktiwiteite vir die jaar inlui – het verskeie personeellede langdienstoekennings vir ononderbroke en lojale diens aan die universiteit ontvang. Die saamgevoegde jare diens van al die ontvangers beloop 410 jaar se gekombineerde vaardighede en kundigheid. Langdienstoekennings is gemaak vir 10, 15, 20, 25 en 30 jaar diens onderskeidelik.
Die visekanselier, prof Dan Kgwadi, en die adjunk-visekanselier van die kampus in Vanderbijlpark, prof Linda du Plessis, het die toekennings hanteer.
10 jaar diens |
15 jaar diens |
20 jaar diens |
25 jaar diens |
30 jaar diens |
Prof LA du Plessis |
Prof AS Coetzee van Rooy |
Mev H Jooste |
Prof M Delport |
Prof BJ Lombard |
Dr M Jansen van Vuuren |
Prof JE Fourie |
Prof TJ Selepe |
Mev CT Mosabala |
Mev SJ Montshonyane |
Mnr JA Kruger |
Mev R Strydom |
|
Me ME Molebatsi |
|
Dr SJ Kwatubana |
Prof HJ van der Elst |
|
|
|
Mev SJV Maree |
Prof MI Xaba |
|
|
|
Mev TR Motsoari |
|
|
|
|
Mev M Pienaar |
|
|
|
|
Me S Rietkerk |
|
|
|
|
Mnr FD Roodt |
|
|
|
|
Mev H Stewart |
|
|
|
|
Mnr HB Steyn |
|
|
|
|
Mnr JJ Swart |
|
|
|
|
Me ML Tefo |
|
|
|
|
Prof ES van Eeden |
|
|
|
|
Mnr PV van Wyk |
|
|
|
|
Mev K Venter |
|
|
|
|
Prof Linda du Plessis, me SJ Montshonyane en prof Dan Kgwadi.