News

NWU-kanselier vir haar uitmuntende leierskap vereer

African Women in Business (AWiB) en Regenesys Business School het die kanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) op 24 Augustus in Sandton tydens die toekenningseremonie by die AWiB se heel eerste konferensie met hulle gesogte Outstanding Leadership Award vereer.

Dr Anna Mokgokong, wat in 2019 as die NWU se kanselier ingehuldig is,…

Virtuelewerklikheidlaboratorium oorbrug die gaping tussen sielkunde en tegnologie

Die soeke na uitnemendheid sonder grense deur die Noordwes-Universiteit (NWU) het so pas op 23 Augustus ’n innoverende tegnologiese hupstoot gekry met die bekendstelling van sy virtuelewerklikheid-simulasielaboratorium by die Fakulteit Gesondheidswetenskappe.

Navorsing en onderrig en leer was nog nooit groter pret nie: die laboratorium…

Jong navorser ontvang NRF-toekenning vir uitnemendheid

Navorsing met ’n impak –  dit is waarvoor die Noordwes-Universiteit (NWU) bekend is. Die universiteit se navorsers skitter steeds nasionaal en internasionaal. Dit was weer eens duidelik by die onlangse toekennings van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) van 2024,…

Moderne simulasielaboratorium verryk ervaring vir Farmasiestudente

Die Skool vir Farmasie het ’n baie moderne simulasiegerief op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) bekend gestel.  

Die simulasielaboratorium vir die produksie…

VPI-syfers dek die tafel vir laer rentekoerse

Met die Julie-statistiek sien ons steeds al hoe beter nuus op die inflasiefront, met ’n beduidende daling in die inflasiekoers vanaf die vlak in Junie.   

Prof Raymond Parsons,…

NWU skitter weer in die topsewe van die ranglys

Die Noordwes-Universiteit (NWU) is steeds plaaslik en internasionaal onder die room van die oes. Die jongste ranglys van die ShanghaiRanking Consultancy plaas die NWU weer eens onder die topsewe Suid-Afrikaanse universiteite op sy 2024 Academic Ranking of World…

Werkswinkel fokus op die doeltreffende meting van die NWU se maatskaplike impak

Leiers van gemeenskapsbetrokkenheidsprojekte het onlangs geleer hoe om die SenseMaker®-platform doeltreffend te gebruik om nie net hulle aktiwiteite vas te lê en daaroor verslag te doen nie, maar ook hoe om die maatskaplike impak van hulle inisiatiewe te meet. 

Teleurstellende werkloosheidsyfers bevestig die dringendheid vir groter en arbeidsryke groei

Dit was nie onverwags dat die jongste werkloosheidsyfers vir die tweede kwartaal van 2024 tot 33,5% gestyg het teen die agtergrond van die vorige swak ekonomiese data wat werkskepping negatief beïnvloed het nie.  

In sy kommentaar op die vrystelling van die kwartaallikse arbeidsmagopname vir die tweede kwartaal van 2024 deur…

Internasionaal befaamde farmaseutiese sakeleier ontvang eredoktorsgraad

Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 2 Augustus ’n eredoktorsgraad aan die internasionaal befaamde farmaseutiese sakeleier en NWU-almunus Jannie Oosthuizen toegeken.

Mnr Oosthuizen het erkenning ontvang vir sy buitengewone bydraes tot en betekenisvolle posisie in die internasionale gesondheidsektor, waar hy as ’n…

Ontmoet ons navorsers

Navorsers van regoor die fakulteite by die NWU gaan voort om opwindende werk op hulle kundigheidsgebiede te doen.

Ons stel die werk van twee navorsers bekend - prof Anja Franken en dr Suranie Horn, beide van die Beroepshigiëne- en Gesondheidnavorsingsinisiatief (OHHRI).