News

NWU en UNESCO-leerstoel vier Oop Onderwys-week met prestigelesing en webinaar

Kunsmatige intelligensie (KI) is ’n belangrike krag agter die ontwikkeling van die Vierde Industriële Revolusie. Die impak gaan nie net beduidend wees op nuwe tegnologiese vorderings nie, maar ook oor die manier waarop onderwys en navorsing in die toekoms gaan plaasvind.

Dit is…

NWU het sy kapasiteit bereik – geen instapstudente toegelaat tydens die registrasie van eerstejaarstudente nie

Die Noordwes-Universiteit (NWU) sal nie tydens die registrasietyd vir eerstejaarstudente in 2021 persone wat nie vir toelating gekwalifiseer het nie, nie ’n aanbod om te…

Haar loopbaan as ingenieur vorder met rasse skrede

“As die droom groot genoeg is, is dit nie die feite wat saak maak nie,” sê Alicia Celliers, ’n alumna van die Fakulteit Ingenieurswese by die Noordwes-Universiteit (NWU).

Alicia het van…

Die verdagmaking van entstowwe en die rehabilitasie van gesaghebbendes

Hoewel sosiale media en die inligtingseeu die wonderlike effek het om inligting vryelik beskikbaar te maak, het dit skynbaar ook veroorsaak dat mense se vertroue in kundiges, gesaghebbendes, spesialiste en navorsers getaan het.

Dr Yolandi Coetzer, dosent in Filosofie by die Skool…

Die Noordwes-Universiteit stel ’n unieke kortleerprogram bekend

Covid-19 het ’n aantal uitdagings vir tersiêre onderwys gebring, waarvan een van die vernaamstes is om nagraadse studente voor te berei om selfversekerde navorsers op hulle gekose studiegebied te word. Die Noordwes-Universiteit (NWU) stel hierdie jaar ’n nuwe kortleerprogram (KLP) in Navorsingsontwerp bekend wat die…

MBA-somerstudieskool – tye is aan die verander!

’n Rekordgetal van nie minder nie as 190 MBA-studente het onlangs die heel eerste virtuele Somerstudieskool van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool bygewoon. Prof Jan van Romburgh, die pasaangestelde hoofdirekteur van die Besigheidskool, het die studente en kollegas verwelkom en die…

Die NWU gaan Suid-Afrika se Olimpiese atlete geestelik voorberei

Die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie (CHHP) by die Noordwes-Universiteit (NWU) het van krag tot krag gegaan sedert dit onlangs tot stand gekom het. Hierdie jongste prestasie bevestig die feit dat dit ’n dinamiese sentrum is wat erns maak met hulle taak en op die hoogste vlak bedryf word.

Leef sy droom uit doer ver in Duitsland

Al ons drome kan waar word as ons die moed het om dit na te jaag. Dit is waar vir Mattheus van Niekerk,, ’n alumnus van die NWU se Fakulteit Ingenieurswese.

Mattheus het van 2009 tot 2012 aan die NWU se Potchefstroomkampus vir sy BIng in…

Nuwe boek vestig die aandag op migrante en hul geestesgesondheidsuitdagings

Afgryslike tonele van migrante wat op see omgekom het terwyl hulle op soek is na ’n beter lewe, is ’n te algemene gesig op televisieskerms, aanlyn en in koerantberigte. Uiterste honger, onderdrukkende regerings en etniese en godsdienskonflik word as van die bydraende faktore vir die krisis genoem. ’n Akademikus van die Noordwes-Universiteit (…

Studie wys hoe kinders by fisieke aktiwiteit in die klaskamer baat

ʼn Kind se brein en liggaam baat by fisieke aktiwiteite. Dit is weer eens getoon deur ʼn Brain Breaks®-studie wat in agt lande gedoen is en waaraan die Noordwes-Universiteit (NWU) deelgeneem het. Prof Dané Coetzee by die Skool vir Menslike Bewegingskunde het die projek van die NWU se kant af gelei. Die gesamentlike navorsing is in ’n artikel in…