News

Die regering het beperkte opsies gehad toe die inperkingsmaatreëls na vlak 4 opgeskuif is

“Die breë realiteite waarmee president Cyril Ramaphosa gekonfronteer word in sy soeke na die regte balans tussen lewens en heenkomes om die huidige ernstige derde golf van Covid-19 en sy deltavariant te hanteer, moet erken word.”

Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool…

NWU ontvang gunstige graderings van internasionale agentskappe

Die Noordwes-Universiteit (NWU) sit sy indrukwekkende prestasie op verskeie wêreldwye ranglyste voort met ’n 120ste plek op die 2021 Times Higher Education (THE) Young University Rankings.

Die jongste THE Young University Rankings, wat op 23 Junie 2021 gepubliseer…

NWU PUKfm ryg nominasies vir Radio-toekennings in

Dit is weer daardie tyd van die jaar waar die baanbrekers en en deurdrywers van die radiogolwe herkenning kry vir hul harde werk.

Die Radio-toekennings, wat uitsonderlike prestasies in die radio-industrie vereer, het onlangs 2021 se finaliste aangekondig.

Laat die Grondwet vir straatverkopers werk

Terwyl die informele sektor honderde duisende mense uit armoede ophef, verhinder verskeie munisipale verordeninge die uitbreiding van hulle sakeondernemings, en skend in ’n mate hulle regte. ’n Navorser aan die Noordwes-Universiteit (NWU) glo dat ’n moontlike oplossing vir die beskerming en ontwikkeling van hierdie sektor by die Grondwet lê.…

Boomplantasies benadeel ekostelsels

Deur inheemse woude met boomplantasies te vervang, word die grond op ’n mikrobiese vlak benadeel deur ’n impak op die vrugbaarheid van die grond en die gesondheid van die planeet te hê. Dit is een van die gevolgtrekkings waartoe die Noordwes-Universiteit (NWU)-akademikus prof Olubukola Oluranti Babalola gekom het. Sy het onlangs saam met dr…

Optentia is die beste POP

Positiewe organisasiesielkunde (POP) is ’n vinniggroeiende gebied, en die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-navorsingsfokusarea is onder die top-10 in die wêreld vir publikasies en sitate op hierdie gebied. Wat meer is, die topdrie POP-navorsers het bande met Optentia, wat sedert 2002 vir “Enabling Optimal Expression of Individual,…

Gebruik bestuurstegnologie om die grondwetlike reg op water te verseker

Intelligente waterbestuurstegnologie kan die antwoord op sommige van Suid-Afrika se wateruitdagings wees. Dit is die mening van Nicolene Steyn, een van die jongste PhD-studente by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Regte, wat glo dat slimtegnologie kan help om die reg op water te verseker. Haar studie, ’n lessenaargebaseerde…

Daar is meer aan wind- en sonkrag as elektrisiteit

Hernubare energiebronne soos son en wind het in die afgelope dekade groot veld gewen om “groen” energie aan die land se kragnetwerk te verskaf. Om selfonderhoudend te wees met die gebruik van hernubare elektrisiteit, is metodes nodig om energie te stoor, aangesien son- en windkrag natuurlikerwys fluktueer en nie konstante bronne van energie is…

Studie toon dat 45% van jong gegradueerdes meen dat hulle onderindiensgeneem is

Ná jare van die spreekwoordelike bloed, sweet en trane wat met studie gepaard gaan, kan die meeste gegradueerdes nie wag om met hulle loopbane te begin nie.  Met werkloosheid in Suid-Afrika so hoog as wat dit tans is, is dit nie altyd ’n gegewe dat jy jou droomwerk sal kry nie. Hoewel talle gekwalifiseerde gegradueerdes werk kan kry, is…

Liberale benadering oor die voorsiening van energie is goed vir beleggings

President Cyril Ramaphosa se aankondiging op 10 Junie oor die nuwe reëls met betrekking tot energieverskaffing in Suid-Afrika is goed vir beleggings.

Prof Raymond Parsons, ekonoom by die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU), sê dat die meer…