Mensgerigte Stories
NWU voeg nog ’n topposisie by sy indrukwekkende prestasie op ranglyste
Die Noordwes-Universiteit (NWU) het nog ’n topposisie by sy indrukwekkende vertoning op internasionale ranglyste gevoeg. Die ShanghaiRanking Consultancy plaas die NWU in die kategorie vir die top-5 tot top-7 Suid-Afrikaanse universiteite op sy 2023 Academic Ranking of World Universities (ARWU).
Die plasing in die 5- tot 7-kategorie is ’…
Werkswinkel oor om die doeltreffendheid van die direksie te verseker, bemagtig
Deur Vukosi Mathale
In die hedendaagse snelveranderende universiteitslandskap waar kommersiële ondernemings en tegnologie-beginbesighede volop is, was die rol van ’n direksie nog nooit belangriker nie. Om werknemers van die universiteit op hierdie gebied te bemagtig, het die kantoor van Tegnologie-oordrag en…
NWU Potchefstroomkampus se donasies van die Studente Joolgemeenskapsdiens 2023
Die Studente Joolgemeenskapsdiens (SJGD) is ’n gemeenskapsbetrokkenheidsinisiatief van die Noordwes-Universiteit (NWU) wat op die Potchefstroomkampus gebaseer is en is die grootste studentegedrewe gemeenskapsbetrokkenheidsinisiatief in die suidelike halfrond. Dit is ’n unieke tradisie van die NWU wat jy op min ander plekke sal aantref. Die…
NWU verwelkom gebaretaal in Suid-Afrika se familie van amptelike tale
Dit moes al lankal gebeur het, maar op Woensdag 19 Julie het Cyril Ramaphosa, die Suid-Afrikaanse president, Suid-Afrikaanse Gebaretaal as Suid-Afrika se 12de amptelike taal erken.
Dit maak Suid-Afrika slegs die vierde land in Afrika om gebaretaal as ’n amptelike taal te erken, en volgens dr Keaobaka Seshoka, direkteur van die…
Vyf vroue, vier geslagte, een groot nalatenskap
Vrouemaand is die ideale geleentheid om te kyk na die geweldige vooruitgang wat vroue in die onderwys teweeg gebring het en ’n nalatenskap van akademiese prestasies oor geslagte heen te vier. Watter eer is dit nie om die inspirerende reise van vier geslagte van vroulike gegradueerdes, van wie drie meestersgrade het, te vier nie. Hierdie stories…
MBA Winterstudieskool: ’n Week van leer en groei
Die MBA Winterstudieskool van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, wat op 24 tot 28 Julie by The Roots Lifestyle Centre in Potchefstroom gehou is, was ’n verrykende en transformerende ervaring vir almal wat daar was. Die week het afgeskop met ’n groep interessante gassprekers wat die kursusgangers geïnspireer en ingelig gelaat het…
Navorser betrek Afrika-bevolkings by voorheen Eurosentriese selnavorsing
Waarom het sommige mense tydens die Covid-19-pandemie ernstiger koronavirus-simptome as ander ervaar? Internasionale navorsers glo dat ’n deel van die antwoord dalk diep in die mens se selle kan lê, veral in die klein sirkelvormige chromosoom binne-in elke sel, genaamd die mitochondriale DNS.
Genetiese variasies in mitochondriale DNS…
Studie ondersoek die gebruik van medisinale plante om kindersiektes te behandel
Dr Tshepiso Ndhlovu, ’n PhD-gegradueerde van die Noordwes-Universiteit (NWU), het belowende navorsing voltooi oor die gebruik van medisinale plante om kinders se siektes te behandel.
Siektes onder kinders lewer wêreldwyd ’n groot bydrae tot die sterftesyfer van kinders, en die hoë koste van konvensionele behandeling vererger die…
Sonteleskoop brei navorsingshorisonne oor sonfisika uit
Die sonteleskoop van die Sentrum vir Ruimtenavorsing wat op die dak van gebou G5 op die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus geleë is, het die aandag van organisasies soos die BBC en Royal Astronomical Society getrek.
Dr Ruhann Steyn, senior lektor en hoofwetenskaplike wat by die projek betrokke is, het onlangs die…
Die gebruik van tegnologie om taalonderwysers vir die toekoms voor te berei
Terwyl debatte oor die gehalte van die opleiding van onderwysers voortwoed, is die Noordwes-Universiteit (NWU) besig om te soek na oplossings soos gemengde werklikheid, wat sal verseker dat goed voorbereide en doeltreffende onderwysers die land se klaskamers betree.
Die onlangse bevindings van die 2021-PIRLS-studie (Progress in…