Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het met trots ’n PhD in Engels aan Manuela Fernandes-Martins, akademiese ontwikkelaar aan die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) gedurende die onlangse herfsgradeplegtigheid toegeken.
In haar tesis, An evaluation of a franchised supplementary programme in English as a second language in South Africa: a case study, het Manuela ’n raamwerk ontwikkel en dit gebruik om die taalprogram Active English te evalueer. Hierdie program vir die onderrig en leer van Engels as tweede taal is in die Vanderbijlpark o