Noordwes-Universiteit vereer ikoniese alumni
Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 26 November by ’n toekenningseremonie in Sandton ’n paar van sy merkwaardigste alumni vereer.
Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 26 November by ’n toekenningseremonie in Sandton ’n paar van sy merkwaardigste alumni vereer.
Die Noordwes-Universiteit (NWU) het tydens ’n virtuele seremonie op 25 November erkenning gegee aan personeel vir hulle buitengewone bydraes tot onderrig en leer, navorsing en gemeenskapsbetrokkenheid.
Die universiteit se baanbrekers is by die heel eerste NWU Uitnemendheidstoekenning-seremonie vereer. Die geleentheid, wat aanlyn gestroom is, het personeel in die drie sleutelkategorieë van die universiteit byeengebring in ’n vars nuwe toekenningsformaat wat die vorige afsonderlike funksies vervang.
Die entiteit Gemeenskaps- Psigososiale Navorsing (COMPRES) in die Fakulteit Gesondheidswetenskappe het onlangs agt rekenaars (insluitende skerms, sleutelborde en muise) aan die Hoër Volkskool Potchefstroom geskenk. Die lessenaarrekenaars word nie meer by NWU gebruik nie, aangesien hulle nie met Windows 10 versoenbaar is nie.
Die Raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) het tydens sy vergadering op 18 November vir prof Sonia Swanepoel as die nuwe adjunk-visekanselier vir Gemeenskapsbetrokkenheid en Mahikengkampusbedrywighede aangestel. Sy sal vir ’n termyn van drie jaar dien.
Die argumente wat deur die meerderheid van die lede van die Monetêre Beleidskomitee (MBK) voorgehou word om die repokoers op hierdie stadium met 25 basisp
“Dit is die eerste atletiekfunksie in twee jaar,” sê Terseus Liebenberg – eweneens verlig en opgewonde – in die atletiekklubhuis op die Fanie du Toit-sportterrein.
Die wêreld is deurlopend besig om te ontwikkel, en om op hoogte te bly met die voortdurende vloei van veranderings, is lewenslange leer noodsaaklik. Een van die doeltreffendste benaderings oor lewenslange leer is selfgerigte leer (SGL), waar mense hulle eie leerdoelwitte stel en kies wat en hoe hulle wil leer.