News
NWU-kundiges is gereed om Afrika te dien
Die Noordwes-Universiteit (NWU) brei sy voetspoor wyd oor die vasteland van Afrika uit in sy strewe om ’n internasionaal-erkende universiteit in Afrika te wees wat vir betrokke wetenskapsbeoefening, maatskaplike responsiwiteit en ’n sorgsaamheidsetiek bekend is.
Afrika-unie se WePROTECT- wêreldwye beraad
Prof Johnny Strijdom, ’n…
NWU se Optentia-navorsingsfokusarea: ’n kern van buitengewone talent
Wanneer dit kom by die skep van ’n kerngroep kundiges met nasionale en internasionale kennis, gee die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-navorsingsfokusarea die toon aan.
Daar is die laaste ruk nie minder nie as vier buitengewone professors by die navorsingsfokusarea aangestel:
Prof Kristen Betts Prof Marieta du Plessis…IT-studente “skrum” met bedryfskundiges
Die belangrikheid van die bedryfsblootstelling vir universiteitstudente kan nie genoeg beklemtoon word nie. Dit gee nie alleen vir studente die geleentheid om hulle kennis in werklike situasies en op werklike probleme toe te pas nie, maar dit oorbrug ook die klaarblyklike gaping tussen akademiese teorie en tegniese toepassing.
’n Groep…
The Cave: ’n digitale veilige hawe vir maatskaplike werkers
Maatskaplike werk word oor die algemeen as ’n stresvolle beroep beskou as gevolg van die emosionele eise waaraan praktisyns onderworpe is. Een groep maatskaplike werkers wat veral kwesbaar is vir negatiewe uitkomste is dié wat in die kinderbeskermingspraktykopset werk en die statutêre taak het om kinders te beskerm.
Dit was een van die…
Vry en gelyk: ’n kampusgesprek oor menseregte
Menseregtemaand word in Maart gevier om Suid-Afrikaners te herinner aan die opofferings wat gepaard gegaan het met die stryd om demokrasie in Suid-Afrika te bewerkstellig.
In die lig hiervan gaan die Noordwes-Universiteit (NWU), in samewerking met en die kantoor van die speaker van die Sedibeng Distriksmunisipaliteit en die Ministerie vir…
Moeder-dogter-duo gereed vir die akademiese jaar
Hulle mag dalk jare uit mekaar gebore wees, maar moeder en dogter deel dieselfde doelwit: om hulle onderskeie nagraadse kwalifikasies in die 2020- akademiese jaar te verwerf.
Fatima de Abreu en haar dogter, Michaela Raymakers, het hierdie jaar albei by die Noordwes-Universiteit (NWU) tougestaan om te registreer.
Hoewel dit die…
NWU-kundiges bespreek die Suid-Afrikaanse ekonomie
Suid-Afrika het sedert 1994 sy derde resessie beleef en negatiewe groei lê die land se reeds sukkelende ekonomie aan bande.
Voeg hierby ’n daling van 1,4% in die bruto binnelandse produk, asook die droewige toestand van ons ondernemings in staatsbesit, en dit is duidelik dat die Suid-Afrikaanse ekonomie in ’n toestand van paniek verkeer.…
Kampus loof top- akademiese presteerders
Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het hierdie jaar nie net ’n rekordgetal eerstejaarstudente verwelkom nie, maar ook die room van die oes matrikulante uit die Suid-Gautengstreek.
Lede van die kampusbestuur het onlangs tydens ’n feesgeleentheid tyd gemaak om die top-30- akademiese presteerder van die kampus…
Alumni en vriende trek saam vir jaarlikse sakeontbyt
Die jaarlikse Alumni en Vriende Sakeontbyt van die Noordwes-Universiteit (NWU) sal na verwagting op 20 Maart 2020 in Vanderbijlpark plaasvind.
Hierdie funksie bring lede van die NWU-alumnivereniging, akademici, sakelui en gemeenskapslede byeen om skouers te skuur en kwessies soos die Staatsrede, die nasionale begrotingstoespraak, die…
The Cave – ondersteuning vir Suid-Afrikaanse maatskaplike werkers wat kinders beskerm
>
Dr Elmien Truter en prof Ansie Fouché is twee geregistreerde maatskaplike werkers en navorsers by die Noordwes-Universiteit (NWU) wat, deur hulle eie praktykervaring en navorsing, die droewe werklikheid geïdentifiseer het waarin maatskaplike werkers wat kinders beskerm hulle werk moet doen.
Hulle het nou ’n unieke webwerf (…