News

NWU opgewonde oor eerste VK-wetenskapdag

Die Noordwes-Universiteit (NWU) maak gereed om op 31 Julie 2023 die eerste Visekanselierswetenskapdag (VK-wetenskapdag) by Mabeskraal naby Rustenburg in die Moses Kotane Munisipaliteit aan te bied.

Volgens die NWU se hoof en visekanselier, prof Bismark Tyobeka, dien hierdie gebeurtenis as ’n platform vir die smee van vennootskappe en…

Strukturele oplossings strek verder as monetêre beleid

Soos die meeste mense verwag het, het die Monetêrebeleidskomitee (MBK) met ’n meerderheid van 3:2 besluit om vir eers die rentekoerse onveranderd te laat in plaas daarvan om dit met ’n verdere 25 basispunte te verhoog.

In sy kommentaar op die MBK se besluit op 20 Julie het prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool by die…

Plaaslike navorser gaan met Cambridge Universiteit saamwerk

Die Noordwes-Universiteit (NWU) is baie trots op die kaliber van sy akademici. Die kundige werk van die NWU se navorsers en dosente word dikwels internasionaal erken, wat lei tot geleenthede om met van die beroemdste en mees hoogaangeskrewe universiteite in die wêreld saam te werk.

Prof Paul Smit, medeprofessor in en programleier vir…

Suid-Afrikaanse toerisme: Dit is hoe ons weer op ons voete kan kom

Die Covid-19-pandemie het ’n onuitwisbare letsel op die Suid-Afrikaanse toerismesektor gelaat, en hoewel kosmetiese opknapping ’n bietjie van die vorige prag herstel het, is omvattende ingryping steeds nodig om dit tot sy vorige glorie te herstel.

Volgens prof Elmarie Slabbert, direkteur van die navorsingseenheid Toerismenavorsing in…

NWU: Die volhoubare appel val nie ver van TREES se boom af nie

Glansryke advertensies vertoon sondeurdrenkte strande, of jy sien sneeubedekte bergtoppe met uitsigte wat so ver strek as wat die horison dit toelaat. ’n Glimlaggende lugwaardin skink ’n koppie koffie; ’n kosstalletjie langs ’n besige straat verkoop eksotiese eetgoed. Toerisme as ’n ervaring is ’n produk – ’n produk wat verkoop, maar een wat…

Die Noordwes-Universiteit verhoog die gesondheidsprofiel in Suider-Afrika

Daar is woorde wat ’n mens se tong laat knoop. Hulle verwar die vermoëns van die geleerdes; hulle onderskei die groentjies van die kundiges in spelkompetisies. Hulle verander selfs lewens. By die Noordwes-Universiteit (NWU) is een van hierdie woorde “farmako-epidemiologie”, en dit verwys na ’n gebied wat die gesondheid van die bevolking van…

Meld by die “hof” aan vir die NWU-Juta-Skynverhore

Dit is weer eens tyd vir studente om hulle regterlike togas vir die jaarlikse NWU-Juta-Skynverhore-kompetisie om te hang.

Hierdie jaar se kompetisie beloof om veral opwindend te wees, met die semifinale en die finaal wat respektiewelik op 6 en 7 Augustus in die Noordwes Hoë Hof in Mahikeng plaasvind. Die openingsfunksie word op 4…

Rachael veroorsaak groot golwe in die oop water

As jou knieë lam word as jy daaraan dink dat jy 10 km moet stap, dink net hoe jou arms sal kla as jy daardie afstand moet swem.

Vir Rachael Humphries is dit maar net nog ’n dag in haar waterkantoor. Trouens, hierdie BA-student in Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU), wat in Randburg gebore is en aan The King’s…

Seminaar van die BRICS Network-universiteit ondersoek dringende uitdagings

Klimaatsverandering, toegang tot tegnologie, energie en sosio-ekonomiese struikelblokke is maar net ’n paar van die kritieke uitdagings wat die mensdom tans in die gesig staar. Afgevaardigdes van die BRICS*-nasies het persoonlik en virtueel by die 2023-seminaar van die BRICS Network-universiteit opgedaag om vennootskappe te vestig en deur…

Ses–stroop vir tennisster Johann

Dit is nou 148 jaar gelede sedert die Fransman Pierre Babolat natuurlike derms – dié van ’n bees – geneem het om snare vir ’n tennisraket te maak. Nou gebruik die topgekeurde manlike tennisspeler by die Noordwes-Universiteit (NWU) sy Babolet Pure Drive-raket om sy opponente op tennisbane regoor die land rond te jaag.

Trouens, die 20-…