News
Fakulteit Gesondheidswetenskappe skitter by die SACCMA 2023 Konferensie
’n Afvaardiging van die NWU het onlangs op die konferensie van die Vereniging vir Gevorderde Selkultuurmodellering vir Afrika (Society for Advanced Cell Culture Modelling for Africa, SACCMA) wat deur die Fakulteit Gesondheidswetenskappe van die Noordwes-Universiteit (NWU) georganiseer is, ’n betekenisvolle impak op die plaaslike sowel as die…
Mediumtermynbegroting moet die boodskap oor die tempo van strukturele hervormings versterk
“Die grondslag van die 2023 Mediumtermynbegroting-beleidsverklaring (MTBBV) op 1 November moet in die lig van die bykomende fiskale en ekonomiese uitdagings wat bestaan, realisties en gegrond wees.”
Prof Raymond Parsons, ekonoom by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, sê die Nasionale Tesourie het reeds gewaarsku dat…
NWU vereer virtuoos prof Herman Hubert van der Spuy
Die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n eredoktorsgraad aan prof Herman Hubert van der Spuy toegeken vir sy buitengewone bydrae wat gehelp het om die Suid-Afrikaanse musieklandskap te vorm.
Prof Van der Spuy se invloed en bydraes as beoordelaar, eksaminator en adviseur by musiekinstellings regdeur Suid-Afrika het op 26 Oktober aan hom…
Ruimtebiologie gaan ’n eerste vir Afrika wees
Dit gaan ’n eerste vir Afrika wees: Een innoverende tree deur die Noordwes-Universiteit (NWU) en een yslike tree deur die vasteland. Die NWU se Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe is gereed om die navorsingsarea RuimteBiologie@NWU bekend te stel.
Volgens een van die projekleiers, prof Henk Bouwman, gaan hierdie multidissiplinêre…
Nuwe gemeenskap van praktyk Cop-ROOI gaan die vasteland vorentoe neem
Samewerking is die sleutel indien Afrika sy potensiaal wil bereik. Die Navorsingsuitset, Uitkomste en Impak Gemeenskap van Praktyk (Research Output, Outcomes and Impact Community of Practice, Cop-ROOI) is op 19 Oktober by die OR Tambo Premier Hotel in Johannesburg deur die Noordwes-Universiteit (NWU) in samewerking met die Suider-Afrikaanse…
Diversiteit in musiekopvoeding by internasionale konferensie bespreek
Die Skool vir Musiek aan die Noordwes-Universiteit (NWU) en die navorsingsnisarea Musiekkuns in Suid-Afrika: Hulpbronne en Toepassings (MASARA) het onlangs die sestiende konferensie oor Kulturele Diversiteit in Musiekopvoeding (CDIME) onder leierskap van prof Albi Odendaal aangebied.
Die tweejaarlikse internasionale konferensie het van…
PUKfm word weer eens vir die Suid-Afrikaanse Radio-toekennings benoem
Deur Sandile Mahlangu
Die benoemings vir die Suid-Afrikaanse Radio-toekennings 2023 is bekend, en die radiostasie op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU), PUKfm, het vier benoemings ingeoes.
Die kategorieë waarvoor die kampusradiostasie (onder die kategorie vir kampusradiostasies)…
Beleide wat groei aanmoedig, moet dringend geïmplementeer word
In sy kommentaar op die jongste monetêrebeleidsoorsig van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) sê prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, dat dit nou dringender as ooit is om beleide en projekte te implementeer wat groei aanmoedig.
Die SARB se omvattende monetêrebeleidsoorsig het bevestig…
Van regsboeke na fotoboeke – klink ’n glasie op toekomstige advokate by die finalejaars se afskeidsete
Die reis van ’n regstudent is ongetwyfeld uitdagend en kort, en hulle tyd by die Noordwes-Universiteit (NWU) het hulle voorberei vir die geleenthede en struikelblokke wat voor hulle lê.
Hulle het ’n paar jaar gelede hier aangekom en is nou amper op pad om hulle verskillende reise aan te pak en geskikte oplossings te vind vir die…
Toekenning vir die beste plakkaat gaan aan NWU postdoktorale genoot
Die Fakulteit Gesondheidswetenskappe by die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots daarop om nog ’n prestasie te deel: Dr Ilzé Engelbrecht, ’n postdoktorale genoot by die Beroepshigiëne en Gesondheid-navorsingsinisiatief (OHHRI), het die toekenning ontvang vir die beste plakkaat by ’n onlangse postdoktorale konferensie wat deur die Universiteit…