News
’n Blywende gedenkgeleentheid om ons personeel en studente te eer
Die drie kampusse van die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 3 November elkeen hulle jaarlikse gedenkdiens gehou ter ere van al die personeellede en studente wat gedurende die jaar oorlede is.
Twee-en-dertig studente en agt personeellede is oorlede – ’n getal wat die NWU glad nie verwag het nie.
“Hierdie individue was nie…
Ondersoek inheemse pedagogieë in die tog om Suid-Afrika se Eurosentriese kurrikulum te verander
Universiteitskurrikulums moet by ongemaklike gesprekke betrokke raak om hedendaagse uitdagings aan te pak, en in die afgelope paar jaar was daar ’n toenemende beweging na die dekolonisering van die onderwyskurrikulum in Suid-Afrika. Die vraag van “watter kennis het die grootste waarde”, of “wie se kennis het die meeste waarde” is die kern van…
’n Goeie slaaproetine het ’n positiewe invloed op atlete se prestasie
Hulle floreer op adrenalien, opwinding en energie, maar dit is veral slaap – of die gebrek daaraan – wat die prestasie van atlete kan beïnvloed. ’n Navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) sê haar navorsing toon dat die handhawing van goeie slaapgewoontes, of slaaphigiëne soos dit genoem word, nie net ’n atleet se prestasie en uithouvermoë…
Think Tank -’n Blik op die mediumtermyn-begrotingstoespraak
deur Mbali Skosana
Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool het onlangs ’n Think Tank-sessie in Vanderbijlpark gehou waar ’n paneel kundiges die inhoud van die Minister van Finansies se toespraak oor die mediumtermynbegroting bespreek het. Die aanwesiges is deur professor Linda du Plessis, die NWU se…
Xcel – open geslote deure in ingenieurswese
’n Tweede kans om beter matriekuitslae te kry, kan net die ding wees om ’n voorspoedige loopbaan in ingenieurswese mee te begin. Die Noordwes-Universiteit (NWU) gee deur die innoverende Xcel-program aan talentvolle matrieks wie se finale uitslae in die pad staan van hulle droom om ingenieurs te word die geleentheid om hulle passie na te jaag.…
Is dit steeds eties om steenkoolnavorsing in Suid-Afrika te doen?
Terwyl die debat oor die effek van fossielbrandstowwe op klimaatsverandering voortwoed, word indringende vrae oor die gebruik van fossielbrandstof as ’n groot deel van die land se energieproduksiepakket gevra. Nou vra prof Marco le Roux van die Fakulteit Ingenieurswese by die Noordwes-Universiteit (NWU) die volgende: Is dit steeds eties om…
Volhoubare waterbestuur in die kollig in Zanzibar
Die Noordwes-Universiteit (NWU) is die tuiste van die SAOG se WaterNet Sekretariaat. Die verbintenis van die NWU om te help om te verseker dat al die burgers van die vasteland toegang tot veilige water het, was weer eens in die kollig toe die 24ste WaterNet/WARFSA/GWP-SA-simposium op 25 Oktober in Zanzibar in die Verenigde Republiek van…
Staatsfinansies bly op ’n gevaarlike koers
Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, sê in die lig van die dreigende ekonomiese en fiskale uitdagings skets die Mediumtermynbegroting-beleidsverklaring (MTBBV) ’n realistiese maar kwesbare fiskale prentjie vir Suid-Afrika.
In sy kommentaar op die MTBBV wat die Minister van Finansies, Enoch…
Springbokke se Wêreldbeker-oorwinning help om R100 000 vir 2024 se NWU-studente te verseker
Dit was ’n impulsiewe besluit, maar sy het geweet dit kan werk. Soos die Springbokke en hulle miljoene ondersteuners, het sy geglo dit gaan waar word.
Toe kaptein Siya Kolisi die Webb Ellis-trofee omhoog lig nadat die Springbokke die All Blacks in die finaal van die IRB Rugby Wêreldbeker in Frankryk met 12-11 geklop het, het Nomvula…
Twee sentrums om akademiese uitnemendheid te bevorder, word bekendgestel
Die Fakulteit Opvoedkunde aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 20 Oktober die Sentrum vir Professionele Ontwikkeling vir Hoër Onderwys (CHEPD), en die Sentrum vir Afrikataalonderrig (CALT) – Tswana bekendgestel.
Vooraanstaande sprekers en vername gaste, geklee in ’n verskeidenheid kulturele Afrikadrag, het by die pragtige…