News
Die verskuilde koste van ’n gebroke befondsingstelsel: Suid-Afrika se openbare universiteite
Prof Linda du Plessis, Senior Adjunk-visekanselier: Onderrig-en-Leer aan die Noordwes-Universiteit (NWU), verduidelik waarom die voortdurende wanfunksionering van die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema (NSFAS) en verskeie Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerhede (SETAs) nie net die toekoms van kwesbare studente in gevaar stel nie, maar…
Aggressiewe tariefbeleid skep gefragmenteerde wêreldhandelstelsel
Die 30%-tariefbesluit deur die Verenigde State is nie goeie nuus vir die Suid-Afrikaanse ekonomie nie, en die potensieel negatiewe ekonomiese impak daarvan moenie onderskat word nie.
Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool, sê hoewel dit nie onverwags is nie, die besluit ’n uitdagende…
NWU-kundiges bepleit verbeterde sorg vir pasiënte
Twee gesondheidsorgkundiges van die Noordwes-Universiteit (NWU) het hulle insigte gedeel tydens ’n werkswinkel wat onlangs by die Witrand Psigiatriese Hospitaal gehou is om ’n bewustheid van gehalte en veiligheid in gesondheidsorg te skep.
Dr Sabelile Tenza, ’n spesialis in die gehalte van gesondheidsorg en pasiëntveiligheid, en dr…
Vier NWU-uitnemendheid – nomineer uitstaande alumni vir gesogte toekenning
Die Noordwes-Universiteit (NWU) is steeds besonder trots op die merkwaardige prestasies van alumni wat aktief ’n impakvolle en waardevolle bydrae op alle gebiede van die samelewing maak – plaaslik sowel as internasionaal.
Weet jy van ’n NWU-gegradueerde wat uitnemende werk op hulle gebied verrig? Hetsy jy ’n alumnus, personeellid of…
QS plaas die NWU onder die topagt universiteite in Suid-Afrika
Die Noordwes-Universiteit (NWU) is besig om homself te vestig as ’n wêreldwye betrokke, innoverende universiteit wat verbind is tot uitnemendheid en relevansie in die samelewing. Belangrike voorbeelde van hoe die strategiese prioriteite van die NWU ooreenstem met die strewe om wêreldwyd relevante en volhoubare oplossings te bied, is die…
NWU vereer prof Christa Rautenbach met die Kanseliersmedalje
Haar transformatiewe leierskap deur haar redakteurskap van die Potchefstroomse Elektroniese Regsblad is ’n baken van prestasie in die visie en missie van die Noordwes-Universiteit (NWU) om ’n toonaangewende universiteit in Afrika te wees. Haar prestasies in die regsakademie en vaktydskrifontwikkeling het aan prof Christa Rautenbach die NWU se…
Nuwe boek ondersoek die verskuilde wêreld van waterparasiete
’n Beduidende bydrae tot omgewingswetenskap is op Vrydag 16 Mei gemaak toe ’n nuwe boek, Aquatic Parasitology – Ecological and Environmental Concepts and Implications of Marine and Freshwater Parasites, vrygestel is. Prof Nico Smit van die Noordwes-Universiteit (NWU) en prof Bernd Sures van die Universiteit van Duisburg-Essen was die…
Ekonomiese herstel het maksimum ondersteuning nodig om opswaai te versterk
Die teleurstellende groeisyfer van 0,1% van die bruto binnelandse produk (BBP) vir die eerste kwartaal van 2025, wat op 3 Junie deur StasSA vrygestel is, het as geen verrassing gekom nie, aangesien dit bloot verskeie maande van gedempte hoëfrekwensie- ekonomiese data bevestig wat op hierdie waarskynlike uitkoms gedui het.
Prof Raymond…
NWU klim tot onder die top-4,1% van universiteite wêreldwyd
Die implementering van die strategie van die Noordwes-Universiteit (NWU) wat onlangs goedgekeur is, is besig om positiewe resultate te toon. Die strategie – Neem die NWU vorentoe: 2024 en daarna – prioritiseer onder andere internasionalisering, vennootskappe en impak. Gevolglik word die NWU nou onder die top-4,1% van universiteite wêreldwyd…
’n Verlaging in rentekoerse kan ’n beduidende positiewe impak hê
Die wydverwagte besluit deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) om die siklus vir die geleidelike verlaging van die rentekoers voort te sit deur die koers met nog 25 basispunte (bps) te verlaag, is die regte een.
Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU) Besigheidskool, sê die MBK se besluit op 29 Mei is ’n…