Fakulteite Nuus

Suid-Afrika post-2020: Covid-19 en die ekonomie (deel 2)

Dit was toe nog nie die nadraai van die storm nie. Die reën stort nog steeds neer, maar Suid-Afrika se ekonomiese skip moet in die rigting van verlore welvaart gestuur word. In hierdie tweede deel van die reeks artikels kyk prof Raymond Parsons van die Besigheidskool aan die Noordwes-Universiteit (NWU) na die wyse waarop die inperkingsmaatreëls…

Suid-Afrika post-2020: Covid-19 en die ekonomie (deel 1)

Die jaar 2020 sal onthou word as een van ongekende onsekerheid, en dit lyk asof 2021 glad nie ’n tree agteruit gaan staan nie. Prof Raymond Parsons van die Besigheidskool by die Noordwes-Universiteit (NWU) gee vir ons ’n vooruitskouing van wat die nuwe jaar vir die Suid-Afrikaanse ekonomie sowel as verbruikers gaan inhou. Hierdie is die eerste…

Innovation Hub gee erkenning aan NWU-presteerders

Twee tegnologieprojekte het onlangs erkenning ontvang tydens hierdie jaar se Innovation Hub GAP-toekennings, wat op 10 Desember 2020 gehou is.

Die Innovation Hub, die innovasie-agentskap van Gauteng, is ’n volfiliaal van die Gautengse Groei- en…

Wat ʼn inspirasie!

Dr. Marli Dercksen is onlangs deur die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge met ʼn spesiale Inspirasievrou-toekenning vir haar werk in metaboliese siektes vereer. Kom vind saam meer uit oor dié merkwaardige vrou.

Vertel ons bietjie wanneer…

Persoonlikheid kan die sleutelaanwyser vir prestasie in die werkplek wees

Prof Ankebe Kruger, voorligtingsielkundige by die Instituut vir Sielkunde en Welstand in die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie, het onlangs ’n navorsingsprojek onder personeellede in die Fakulteit Gesondheidswetenskappe regoor al drie kampusse van die die Noordwes-Universiteit (NWU) geloods om deelnemers se…

NWU-ontwerpers skitter weer eens by groot kompetisies

NWU-ontwerpers skitter weer eens by groot kompetisies

Studente en gegradueerdes van die NWU se Grafiese Ontwerp-vakgroep het weer eens geskitter toe hulle in die onlangse internasionale Loerie-toekennings en nasionale Pendoring-toekennings talle oorwinnings behaal en benoemings ontvang het. Hulle het ook in verskeie…

Drie dosente as OBU-genote (TAU fellows) gekies

Drie akademici van die Noordwes-Universiteit (NWU) is vir die Suid-Afrikaanse Onderrigbevordering by Universiteite-genootskapprogram (OBU-genootskapprogram) gekies. Dit is ’n groot eer om deur die OBU-paneel gekies te word en bevestig weer eens dat die NWU se akademici ’n welverdiende reputasie ten opsigte van hulle kundigheid, harde werk en…

NWU-navorser help om nuwe data oor die Aarde en die Melkweg bloot te lê

’n Nuwe studie het die sluier oor ’n paar van die geheimenisse van die Melkweg gelig. Daar is bevind dat die Aarde vinniger as vroeër beweeg, en dat dit amper 2 000 ligjaar nader aan die gravitasiekolk in die middel van die Melkwegsterrestelsel is. Dit is volgens nuwe data wat oor ’n tydperk van 15 jaar deur die Japannese radio-…