Vanderbijlparkkampus-nuus
Rusland se inval in Oekraïne: wat beteken dit vir Suid-Afrikaanse verbruikers?
Rusland se inval van Oekraïne het skokgolwe regoor die wêreld gestuur en beduidende onsekerheid in wêreldmarkte veroorsaak.
Hoewel ons geografies ver van hierdie strydende lande is, beteken die moderne era van globalisering en sterk integrasie van markte deur handel en finansiële vloei dat Suid-Afrikaners moontlik die uitwerking daarvan aan hulle beursies sal voel.
Die media en nuusagentskappe het sedert die begin van die inval baie gespekuleer om te probeer vasstel watter potensiële uitwerking dit op plaaslike ekonomiese toestande kan hê. Sommige ontleders waarsku dat ’n… Read more
GeeXpo 2018: begogel jou sinne en leef jou wetenskapfantasieë uit
Droom jy van ’n loopbaan in wetenskap en tegnologie? Indien wel, is die GeeXpo 2018 net vir jou! Teken Saterdag 13 Oktober in jou dagboek aan en maak seker dat jy aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se grootste jaarlikse wetenskap- en inligtingstegnologie-expo deelneem.
Wat GeeXpo so ’n onvergeetlike ervaring maak, is die feit dat dit baie…
Die toekoms lê oop vir die gegradueerdes van 2018
Die opwindende wêreld van die werksomgewing wag op diegene wat in 2018 gegradueer het. Dis ’n wêreld wat deur ongeëwenaarde verandering, vinnige tegnologiese vorderings en ’n groot behoefte aan responsiewe en strategiese leierskap gekenmerk word.
In haar toespraak by die onlangse Oktober-gradeplegtigheid van die Noordwes-Universiteit (NWU…
EWP: Verander die gesig van entrepreneurskap in Suid-Afrika
Dit is ’n bewese feit dat belegging in vroulike entrepreneurs tot werkskepping, nuwe inkomstebronne en innoverende bydraes tot die gemeenskap lei.
Voorbeelde hiervan – soos dit tydens die 2018-weergawe van die Ondernemende Vroue-program (EWP) ontwikkel het – sluit onder andere ’n virtuele kantoorbestuurstelsel, ’n meubelonderneming wat…
Kommoditeitsrisikobestuur: studente oes ervaring
Ekonomiese onstabiliteit het die wyse verander waarop maatskappye bedryf word. Die dae waar besluite uitsluitlik met behulp van voorspellings en projeksies geneem is, is lankal iets van die verlede. Risikobestuur het ’n integrale deel van goeie bestuur en beheer geword.
Dit geld ook vir graanbemarking en ‑verhandeling waar.
…
NWU maak nuwe moontlikhede vir fempreneurs oop
Dit was ’n aand van hoë modes en feesviering wat goed gepas het by die gevierde groep vroulike entrepreneurs wat gereed staan om die werksomgewing aan te pak. Die 2018 Gala-toekennings van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Ondernemende Vroue-program het die 28 vroue wat die program suksesvol voltooi het, onlangs by die Emerald Hotel in…
Lewendige debat tydens die vierde jaarlikse NWU-leierskapsberaad
As aktiewe burgers van Suid-Afrika moet elkeen van ons praat oor die ernstige gebrek aan behoorlike leierskap.
Die uitdagings wat die land in die gesig staar – soos werkloosheid, misdaad, gender-gebaseerde ongelykhede, onvoldoende infrastruktuur en kwessies wat op grondhervorming betrekking het – kan slegs hanteer word wanneer leiers…
Verandering noodsaak innovasie en groei – prof Linda du Plessis
Radikale verandering is aan die orde van die dag.
So het prof Linda du Plessis, adjunk-visekanselier van die Noordwes-Universiteit (NWU) verantwoordelik vir institusionele beplanning en Vanderbijlparkkampusbedrywighede, tydens die onlangse NWU Leierskapsberaad in Johannesburg gesê.
As een van die hoofsprekers het sy die…
NWU-parasitoloog vir navorsingsuitnemendheid vereer
Edward Netherlands is ’n inspirerende navorser wat voortdurend die grense van bestaande wetenskaplike kennis uitdaag. Daardeur baan hy dapper nuwe weë vir toekomstige geslagte navorsers om na te volg.
Tydens die jaarlikse Nasionale Navorsingstigting (NNS) se toekennings vir uitnemendheid het Edward die gesogte toekenning vir…
Die kampus se kolfblad is voorberei vir die jaarlikse KFC Minikrieketfees
Moenie dat die naam jou mislei nie. Minikrieket is ernstige sake – vra maar vir enigeen van die meer as 500 jongelinge (wat 18 skole in Gauteng verteenwoordig) wat deelneem aan die jaarlikse Minikrieketfees wat deur die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark aangebied word.
Die 2018-weergawe van die geleentheid vind op 15…
Fakulteit neem die voortou om jong vroulike studente te bemagtig
Wyle Kofi Annan het gesê dat die bemagtiging van vroue die doeltreffendste instrument is om enige nasie te ontwikkel. Met hierdie stelling in gedagte is die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Opvoedkunde in Vanderbijlpark hard aan die werk om te verseker dat geen jong dame klasse moet misloop omdat sy haar maandstonde het en nie sanitêre…