Bewaring van Afrika se biodiversiteit deur genomika hou verband met voedselsekerheid
- Read more about Bewaring van Afrika se biodiversiteit deur genomika hou verband met voedselsekerheid
Deur genomika te gebruik om die Afrika-vasteland se biodiversiteit te verstaan en bewaar, kan die aanpasbaarheid van plante, diere en ander lewensvorms bevorder word sodat hulle by klimaatsverandering kan aanpas om voedselsekerheid te behou, sê ’n navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU), dr Roksana Majewska.