NWU-kundiges besoek Sentraal-Europa om internasionale samewerking ’n hupstoot te gee
- Read more about NWU-kundiges besoek Sentraal-Europa om internasionale samewerking ’n hupstoot te gee
Internasionalisering is ’n top strategiese prioriteit vir die Noordwes-Universiteit (NWU). Hierdie praktyk verbeter nie net die gehalte van onderwys nie, maar bevorder ook kennistransformasie en ‑verkryging, die mobilisering van talent ter ondersteuning van wêreldwye navorsing, en die bevordering van die kurrikulum met internasionale inhoud.