By hierdie gebeurtenis, wat die vorm van ’n middagete aangeneem het, het meer as 20 studente vir hulle akademiese prestasies regdeur die jaar erkenning gekry.
Volgens dr Rhelda Krügel, senior lektor in die vakgroep Engels vir Onderwys, was die doel van die eerste geleentheid nie net om akademiese presteerders te beloon nie, maar ook om studente aan te moedig om steeds taaluitnemendheid na te streef.
Sy het voorts gesê dat taalonderwysers ’n fundamentele rol in alle aspekte van die leersiklus speel, en as sodanig moet hierdie onderwysers nie net baie vaardig wees nie, maar ook passievol oor hulle roeping.
Engels vir Onderwys
Die volgende studente het tydens hierdie geleentheid erkenning ontvang:
ENAF 311 & 321 |
Sharleze Lourens Micaelé Joubert Angelique Visser |
ENFF 311 & 321 |
Palesa Moloi Yanke van Rooyen Linah Tsotetsi |
ENGE 311 & 321 |
Nabeela Sarang Nthabiseng Matsumane Geraldine Harrington |
ENGD 322 |
Nabeela Sarang Ammaarah Abba Chadonney Muller |
LITH 423 |
Mahlodi Queen Moagi Lauren Parkes Caroline Mthimnye |
ENGD 416, 417, 426, 427 |
Irda Derksen Charlene Kloppers Charné Smit |
Afrikaans vir Onderwys
Die volgende studente het tydens hierdie geleentheid erkenning ontvang:
Grondslagfase |
Conita Oosthuizen Sharleze Lourens Sune Coetzee Lorinda Pieterse Janke Diedericks |
Intermediêre en Senior Fase |
|
ENGE 311 & 321
Afrikaans hoofvak
Afrikaans metodologie |
Corene Cloete Charlize Olivier Anique Lubbe Corene Cloete Charlene Kloppers |
Intermediêre Fase |
Charlene Kloppers |
Senior Fase |
Eunice Potgieter |
ENAF 311 & 321 |
Sharleze Lourens Micaelé Joubert Angelique Visser |
ENFF 311 & 321 |
Palesa Moloi Yanke van Rooyen Linah Tsotetsi |
ENGE 311 & 321 |
Nabeela Sarang Nthabiseng Matsumane Geraldine Harrington |
ENGD 322 |
Nabeela Sarang Ammaarah Abba Chadonney Muller |
LITH 423 |
Mahlodi Queen Moagi Lauren Parkes Caroline Mthimnye |
ENGD 416, 417, 426, 427 |
Irda Derksen Charlene Kloppers Charné Smit |
Afrikaans for Education
The following students were acknowledged during the event:
Foundation Phase |
Conita Oosthuizen Sharleze Lourens Sune Coetzee Lorinda Pieterse Janke Diedericks |
Intermediate and Senior Phase |
|
ENGE 311 & 321
Afrikaans major
Afrikaans Methodology |
Corene Cloete Charlize Olivier Anique Lubbe Corene Cloete Charlene Kloppers |
Intermediate Phase |
Charlene Kloppers |
Senior Phase |
Eunice Potgieter |
Personeellede van die Skool vir Taalonderwys. Voor is Janet Chalmers, dr Ria Booysen en Martie Uys. Agter van links is Rochelle Marais-Botha, dr Rhelda Krügel en Rickus Ströh.