Fakulteite Nuus
Oognaspeuringstegnologie skep nuwe moontlikhede vir werk en speel
Om in die jaar 2018 te leef en te sien hoe vinnig tegnologie ontwikkel, kan ’n mens beslis laat sê dat verandering in ’n oogwink kan plaasvind. Die Skool vir Tale op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark kyk na die toekoms en gebruik oognaspeuringstegnologie om ware verandering te bring in die manier waarop mense werk en…
Skryf nou in - NWU se Ondernemende Vroue-program
Die nuwe jaar bring weer eens ’n opwindende en potensieel uitdagende geleentheid vir vroulike entrepreneurs in sentraal-Suid-Afrika deur middel van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Ondernemende Vroue-program (EWP).
Dit is hierdie jaar die sesde keer dat hierdie uiters geslaagde program deur die NWU se bhive Ondernemingsontwikkelingsentrum…
Oorbrug die digitale gaping een township op ’n keer
As die jongste HUB nóg van Projek Isizwe[HC1] , die innoverende niewinsgewende organisasie (NWO) agter Afrika se suksesvolste gratis Wi-Fi-netwerk, rig Dudu Mkhwanazi (26) haar visier daarop om die digitale gaping in Suid-Afrika te oorbrug. Meer nog, sy raai alle Suid-Afrikaners aan om na vore te kom en hulle deel te doen om internettoegang…
Sharpeville 2020: aksienavorsing inspireer verandering ten goede
Meer as 55 jaar na die Sharpeville-slagting bloei die township steeds, en die jeug ly onder die gevolge daarvan. So sê prof Danie Meyer, medeprofessor in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark.
Danie staan aan die hoof van die Sharpeville 2020-…
Optentia-navorsing begin by die gemeenskap
Die 1990’s-idee van “gee sielkunde weg” het in 2017 by Optentia lewe gekry met navorsing wat hier gedoen word met die doel om “wetenskap weg te gee”. Vir die Optentia-navorsingsfokusarea is die gemeenskap die beginpunt van enige navorsingsprojek. “By Optentia doen ons navorsing saam met die gemeenskap,” sê die direkteur, prof Ian Rothmann…
Studente en gemeenskap vat hande om ekonomiese ontwikkeling te steun
Die skep van ’n beter gemeenskap vereis spanwerk, vennootskappe en samewerking, met ’n groot groep ondersteuners wat saamwerk om ’n beter toekoms te bou. Volgens prof Danie Meyer, senior lektor in ekonomie op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark, is dit die doel van die vennootskap tussen die NWU, die Vaal Local Economic…
Waarheen is die Suid-Afrikaanse ekonomie op pad?
Sonder ’n behoorlike begrip van ekonomiese konsepte word daar kleigetrap in die ingewikkelde landskap van die Suid-Afrikaanse ekonomie. Só sê prof Danie Meyer, senior lektor in die Skool vir Ekonomiese Wetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark.
Volgens prof Meyer lyk dit of daar verwarring is ten opsigte van…
TELIT-SA: die toekoms van tegnologie-bevorderende leer
’n Toegewyde fokus op die praktyk van tegnologie-bevorderende leer: dit is waaroor die pas gestigte TELIT-SA-navorsingsfokusarea gaan.
TELIT-SA staan vir tegnologie-bevorderende leer en innoverende onderwys en opleiding in Suid-Afrika (Technology Enhanced Learning and Innovative Education and Training in South Africa), en die eenheid kyk na…
Dothraki en ander subkulturele tale – die fokus van ’n unieke PhD-studie
“Me zisosh disse”. Dit is net ’n vleiswond. Dit sal beslis goeie nuus wees as jy gewond is en een van dié taal se moedertaalsprekers is. Dit is Dothraki en is die fantasietaal wat vir die televisiereeks Game of Thrones geskep is. Die taal word vandag gepraat deur ’n beduidende getal mense wat aan ’n subkulturele groep in die samelewing behoort…
NWU PhD graduate contributes to international literature
Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het met trots ’n PhD in Engels aan Manuela Fernandes-Martins, akademiese ontwikkelaar aan die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) gedurende die onlangse herfsgradeplegtigheid toegeken.
In haar tesis, An evaluation of a franchised supplementary programme in English as a second…